Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casta Diva

Hotel

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Casta Diva
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Sinette P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sinette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gastehuis is goed geleë. Ruim, netjiese kamers. Ons is vriendelik ontvang.

Ons is vriendelik ontvang en na ons kamer geneem. Parkering is goed geleë naby die kamer. Kamers is netjies en beddens is opgemaak met wit linne. Daar is 'n koffiestasie met die nodige om jouself te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brett T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brett T
Enkelreisiger

Amazing staff, great location, beautiful setting.

The staff was friendly and professional, the venue is spectacularly kept and the venue is in a safe and convenient location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casta Diva se terugvoer

Dear Brett,
Thank you for your review, you have given us a boost of motivation to keep on doing what we love to do most. We hope to welcome you back soonest.
The Casta Diva team

Casta Diva
Gideon Petus V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon Petus V
Besigheidsreis

Vriendelike diens, uitstekende kos en goeie verblyf.

Elke eenheid is privaat, skoon en smaakvol gemeubileer. Word by jou motor ingewag, baie vriendelik ontvang en goed ingelig oor hoe alles werk. Jou kamer word uitgewys en deeglik verduidelik hoe die kluis en ander toebehore werk. WiFi is beskikbaar. Aandete is uitstekend, die chef kom self vriendelik vra hoe die kos ervaar word. Die ontbyt het 'n verskeidenheid om van te kies, smaakvol, beslis die 4 sterre werd. In die toekoms sal ek weer daar tuisgaan. Ek beveel Casta Diva aan, dis stil, met die mooiste tuine en swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casta Diva se terugvoer

Dear Gideon,
Thank you for taking the time to write this kind review.
We hope to welcome you back soonest.
The Casta Diva team

Casta Diva
Chantel P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel P
Gesin met klein kinders

Baie lekker gewees, uitstekende diens.

Baie goeie diens, lekker. Ontbyt! Vriendelike hulpvaardige personeel, skoon kamer lekker vars beddegoed. En baie lekker kussings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casta Diva se terugvoer

Dear Chantel,
Thank you for your time to do our rating, we are glad to see that you were happy.
We hope to see you again soon.
The Casta Diva team

Casta Diva
Carol G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Had a great experience! Will come back to visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casta Diva se terugvoer

Dear Carol,
Thank you so much for writing this review, it is always good to receive positive feedback. We hope to see you back soon.
The Casta Diva team.

Casta Diva
Nthabiseng M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nthabiseng M
Besigheidsreis

An awesome place to stay.

It was a pleasant and friendly place to be booked in, the staff and the chefs really deserve to be acknowledged. I felt like I was at the Sharaton Hotel. To Alonzo and partner, keep up the excellent job you are doing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en privaat.

Hulle het ons buite by die kar ontmoet en ons verwelkom. Dit was baie gaaf van hulle, want dit het ons sommer tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nomonde S - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomonde S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and quiet place

We had a great time here. The mountain view gives guests a peace of mind. I would suggest you add-on some spa services as I believe that if you do this, you will receive lots of support.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Albatros-straat 67, Ninapark, Pretoria, 0152, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARgAvmHEreYSHM2Y0AJi3zvqsZ9DBxgeeba8gk1Q7vlRlydFcL4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 67 Albatros Street Ninapark 0152 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.685946 28.146068