Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casta Diva

Hotel
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Albatros-straat 67, Ninapark, Pretoria, 0152, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Casta Diva is 'n luukse, privaat boetiekhotel wat teen die noordelike hange van die Magaliesberg skuil. Dié rustige, kalm omgewing bied ongelooflike uitsigte en 'n ongeëwenaarde natuurskoon. Dis 'n oase in die stad vir diegene op soek na gemoedsrus en vrede.

Casta Diva het 30 kamers wat almal individueel versier is en lugversorging het. Elke kamer is aan ons noodbatterystelsel verbind en het gemaklike beddens, 'n badkamer en koffie- en teemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, restaurant, konferensie-venue en veilige parkeerplek in. Daar is ook doendinge op die perseel soos voëlkyk, wynproe en swem.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits
  • Spaans
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Casta Diva
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Albatros-straat 67, Ninapark, Pretoria, 0152, Gauteng
  • Gaste dink Casta Diva het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Albatros-straat 67, Ninapark, Pretoria, 0152, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARgAvmHEreYSHM2Y0AJi3zvqsZ9DBxgeeba8gk1Q7vlRlydFcL4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 67 Albatros Street Ninapark 0152 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.685946 28.146068