LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Castella Estrella | LekkeSlaap
+23

Castella Estrella

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Crux
Selfsorg
Castella Estrella
Selfsorg
Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 jaar betaal R300.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00.
Uitkloktyd: 10:00.
Indien gaste vroeër wil inklok, moet vooraf reëlings asb. getref word met die eienaar.
Troeteldiere word toegelaat, mits reëlings vooraf getref is met die eienaar.
Rook in die kamers is verbode.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

In die geval van 'n kansellasie:
0 tot 7 dae voor die inklokdatum: 100% van die deposito word verbeur.
8 tot 14 dae voor die inklokdatum: 75% van die deposito word verbeur.
15 tot 21 dae voor die inklokdatum: 50% van die deposito word verbeur.
Meer as 21 dae voor die inklokdatum: 30% van die deposito word verbeur.

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Game-straat, Keurboom Heights, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzxVwJbtJ61DlsABDdxscPHMYPHDUPRPUIlD2kLy2PVj8eb2Z3B?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Game Street Keurboom Heights 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9936 23.4552
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!