Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Castello Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Petre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 55 resensies vir Castello Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Marius S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Die ligging is goed, naby aan 'n groot winkelkompleks. Die plek is baie netjies en in 'n stil woonwijk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Annelie S
Besigheidsreis

Baie teleurgesteld.

1. Beddegoed was nie skoon nie. 2. Ketel was vuil. 3. Algehele netheid nie op standaard nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan E
Besigheidsreis

Kort en kragtige oornagverblyf op pad.

Baie sentraal, netjies en heeltemal voldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elrina B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrina B
Gesin met tieners

Gasvryheid op sy beste!

Oorslaap vanaf Langebaan tot Middelburg. Oom Pieter se gasvryheid het opgemaak vir die lang pad. Ons sal definitief weer oorslaap as die pad ons Vryburg om vat!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

1 Overnachting.

Die aant ete en ontbijt is 100 %. Alleen bij die aand ete is die ijs is nie op die regte ogenblijk gekom nie, ons is nog besig met die warm ete. Die swembad is 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reginald G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reginald G
Gesin met tieners

Gemaklik.

Gemaklik met skoon geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marina S
Gesin met tieners

Waarde vir geld en vriendelike diens.

Ons het slegs een aand oornag op pad na die Noord-Kaap. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Die geriewe was wat ons verwag het volgens die webtuiste se beskrywing en voldoende. Die gesinskamer slaap al 5 saam in een vertrek, soos die foto's dit aangedui het. Beddens was gerieflik en skoon. Die ontbyt was heerlik en baie billik geprys!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B
Besigheidsreis

Fantastiese diens.

Ligging is great, diens is fantasties, bed slaap lekker. Alles wat ek nodig gehad het was daar en die kos was regtig hemels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fd M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fd M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pieter very helpful and organised.

Must supply hand towels and soap in the bathroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk V
Saam met vriende

Good stay. Nice swimming pool. Neat and clean.

Easy to locate. Nice garden, clean pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gwyneth B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gwyneth B
Saam met vriende

Just a place to sleep.

Cold water tap on basin did not work.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mellisa V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mellisa V
Gesin met klein kinders

Was awesome thanks

My husband slipped and fell on the cobbles as it was raining. That was the only misfortune of the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
William P
Saam met vriende

Nice place and safe with friendly staff members.

Small town with little to do for daily activities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarie W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens.

Baie skoon, gerieflike kamer. Heerlike ontbyt. Baie vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Siphiwe M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siphiwe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

They are very professional.

The breakfast was to die for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Castello Guest House se terugvoer

Hi Siphiwe

Thank you for your review. We appreciate.

Kind Regards
Cindy
Castello Guesthouse

Castello Guest House
Elaine V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V
Gesin met klein kinders

We were upgraded to a bigger room for free and we were even given breakfast packs to accommodate us because we had to be at a game early.

Wonderful guest house, would recommend it to friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Castello Guest House se terugvoer

Hi Elaine

We thank you for your feedback, much appreciated. We look forward to your next visit.

Kind Regards
Cindy Castello Guesthouse

Castello Guest House
Marina Venter V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina Venter V
Gesin met klein kinders

Dit was 'n aangename ervaring na 'n lang dag op die pad.

Die diens was vriendelik. Die kamers baie netjies en ons kon heerlik rus. Ontbyt was smaaklik en 'n bonus! Dankie, ons sal jul weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sue E
Saam met vriende

Greatly overpriced for what we got.

What a beautiful house and spacious rooms. Greatly neglected though. It can be a true 4 star abode. Linen clean but towels need replacing with good quality bath sheets. Breakfast excellent. Bed comfy and enough hot water. Some broken areas that need fixing and large spiders in rooms with nothing to spray them with.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Te duur vir wat ons gekry het.

Wat 'n pragtige huis en ruim kamers. Grootliks verwaarloos. Dit kan 'n ware 4 ster-woning wees. Linne skoon maar handdoeke moet vervang word met goeie gehaltebadlakens. Ontbyt uitstekend. Bed gemaklik en genoeg warm water. Sommige gebreekte goed wat reggemaak moet word ​​en groot spinnekoppe in kamers met niks om hulle te spuit nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddeld.

Gemiddelde verblyf vir 'n vier-ster-gastehuis. Geen kommunikasie van gastehuis. Geen persoon aan diens nie en moes ons bel dat hul ons by gastehuis kon kom ontvang het. Kamer was nie gereed nie en is ons na ander kamer geskuif. Van die beddegoed op die beddens was nog vol hare. Handdoek het 'n gat ingehad. Ontbyt was goed gewees. Vir 'n vier-ster kan hul beter doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mmapaseka L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mmapaseka L
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is nice, clean and friendly staff.

The place is nice, safe and clean for a weekend out with your partner. The breakfast was delicious and presentable. Friendly staff, they change bedding everyday and the very friendly administrator of the guest house will make you feel more comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robyn B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie lekker gebly. Vriendelike diens. Baie lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda-mari M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda-mari M
Besigheidsreis

Lekker geslaap en ontbyt was lekker en vinnig.

Skoon, netjieste plek met goeie en vriendelike diens. Baie dankie Castello Guest House.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Castello Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Linda-mari.
Cindy

Castello Guest House
Riana P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P
Saam met vriende

Baie lekker!

Pragtige gastehuis en baie vriendelike personeel. Mooiste ou meubels. Het heerlik gebly. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanette F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute warm ontvangs deur Pieter wat uit sy pad gegaan het om ons gerieflik te maak en te voorsien van braaigeriewe!

Castello is sentraal geleë (kon selfs 'n paar gholfhoue gaan geniet!), en bied alles wat mens vir 'n oornagverblyf nodig het. Ontbyt was heerlik, vars voorberei, en het ons heelpad gehou tot ons eindbestemming in Keimoes. Baie dankie aan Pieter en sy span!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P
Besigheidsreis

Absolute awesome. What a pleasure!

When travelling to Vryburg, don't waste time to look for any other guesthouse but Castello Guest House.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Castello Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die uitstekende terugvoer, Chris. Ek hoop u kom kuier by ons binnekort weer. Groete

Castello Guest House
Alan B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat. Also helpful and friendly manager.

Value for money. Enjoyable breakfast and manager went out of his way to assist with microwave and hair dryer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Castello Guest House se terugvoer

Thank you for your feedback, Alan. We look forward to your next visit. Take care, the Castello team.

Castello Guest House
Lezline S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezline S
Gesin met klein kinders

Dit was die moeite werd om daar te kon bly!

Dit was regtig baie lekker om daar te kon bly. Ons sal definitief weer by hulle gaan bly, maar veral wanneer dit somer is. Dan kan die kinders ook die swembad geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Castello Guest House se terugvoer

Thank you for your feedback, Lezline. We look forward to your next visit. Take care, the Castello team.

Castello Guest House
Niki V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Niki V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was gerieflik en personeel baie behulpsaam.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Castello Guest House se terugvoer

Thank you for your feedback, Niki. We look forward to your next visit. Take care, the Castello team.

Castello Guest House
Lu-amy B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lu-amy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Pragtig, wonderlik, dis gerieflik om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Castello Guest House se terugvoer

Thank you for your feedback, Lu-amy. We look forward to your next visit. Take care, the Castello team.

Castello Guest House
Nthabiseng R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nthabiseng R
Enkelreisiger

Great, convenient place.

The owner understands what true customer service is. Did not wait for me to ask for things. Checked if I needed anything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Castello Guest House se terugvoer

Thank you for your feedback, Nthabiseng.
We look forward to your next visit.
Take care.
The Castello team.

Castello Guest House
Ina P - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina P
Saam met vriende

Slegs een nag oorgeslaap, maar moet sê Pieter het ons ontvang asof hy ons al jare ken, was baie aangenaam!

Baie netjies, veilige parkeerplek. Vriendelik ontvang, lekker ruim kamers en 'n pragtig tuin met swembad. Het baie lekker oornag. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Castello Guest House se terugvoer

Hi Ina,
Baie dankie vir u terugvoering. Dit was 'n plesier om u hier te hê. Pieter stuur ook groete.
Ek hoop om u binnekort weer te sien.
Groete,
Die Castello span

Castello Guest House
Yvonne T - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Yvonne T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Na 20:00 is alles gesluit en niemand meer te vinde nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Castello Guest House se terugvoer

Good day Ms Tonen

We do not have a 24 hour reception, but our staff lives in walking distance from the guest house. After all our guests are checked in, our staff unfortunately has to go home, however, in each room we have an after hours contact number which could have been used if you needed assistance from the guest house. Our staff would've gladly been there for whatever need you may have encountered.
Our apologies for not being of any assistance to you in that way. We will look into this matter.

Castello Guest House
Renata S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renata S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was baie gerieflik en sal dit kan aanbeveel.

Ons het dit geniet dat daar 'n swembad was aangesien dit baie warm was in Vryburg. Alles was volgens standaard en sal dit beslis kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Castello Guest House se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer.

Hoop om u gou weer te sien.

Groete
Castello team

Castello Guest House
Vivian S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse gastehuis.

Castello Gastehuis is werklik puik, groot badkamer, lekker bed en beddegoed, en daar is aan ons versoeke voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Castello Guest House se terugvoer

Hi Ms Simmons.

We thank you for your feedback.

Kind Regards
Cindy

Castello Guest House
Tom V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom V
Besigheidsreis

Dit was eenvoudig fantasties!

Die fasiliteite, gasvryheid en vriendelikheid het my en my kollega se verwagtings ver oortref. Die personeel het ons kamers ingerig volgens ons behoeftes deur vir ons elkeen 'n rekenaar tafeltjie daarin te plaas. Die personeel het uit hulle pad gegaan om aan ons vroeë ontbyte te gee en het moeite gedoen om vir ons yswater te verskaf wat ons daagliks in ons veldwerk nodig gehad het. Die aandetes was voortreflik en mens sou nie sommer by enige restaurant die kwaliteit, hoeveelheid kos, die aanbieding daarvan en verskeidenheid disse kon kry nie. Dit was voorwaar uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Castello Guest House se terugvoer

Goeie dag Tom,

Baie dankie vir die mooi terugvoering, ons hoop om u gou weer te sien.

Groete,
Castello - bestuur

Castello Guest House
Kevin C - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin C
Saam met vriende

Overall an enjoyable stay.

Very comfortable, breakfast was good. It was most enjoyable and we will certainly recommend it to any of our friends or family who are travelling to Vryburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Castello Guest House se terugvoer

Hi Mr Craigen

Thank you for your feedback.
Looking foward to your next visit.

Kind Regards
The Castello team

Castello Guest House
Helen H - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen H
Saam met vriende

We had good accommodation and the breakfast and supper were exceptional.

The food is really good. I would recommend this as a stopover anytime. We were on our way to see the flowers in the Cape.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geurt V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Geurt V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim en skoon kamers, lekker ontbyt, goeie diens.

Dit was lekker om by Castello te oornag na die lang pad uit die Kgalagadi. Goeie verblyf, rustige omgewing en goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter N - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Die badkamerlig werk nie. Die gordyne is deurskynend. Die kamer is slegs vir een persoon voorberei. Geen etes is beskikbaar nie (Saterdae en Sondae).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arthurita V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arthurita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed!

Vriendelike diens. Reuse ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kees B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kees B
Enkelreisiger

Baie goeie waarde vir geld!

In die middel van die dorp, skoon, in 'n mooi historiese huis met lekker kos en in 'n veilige omgewing. Dis 'n sentrale plek in die dorp Vryburg, goed vir sowel sakemense as vir reisigers en toeriste. Mens kan die dorp te voet besoek, inkopies doen en veilig rondloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddy S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eddy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place to stay!

The rooms are a bit small, but well equipped and clean. Nice garden and pool. The guesthouse is just 10 minutes walk from the restaurants. For us it was very comfortable that there is a bar in the guesthouse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Orpa J - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Orpa J

In Vryburg gewees vir n bruilof.

Goeie gasvrou. Mooi kamers, lugversorging in kamers wat heerlik was. Heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernie Mullen M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bernie Mullen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pleasant stay

A friendly and attentive staff and thus a pleasant stay. There is a lack of pool facilities like seating and shade. We were not sure if we had to ask for poolside chairs etc. The location was convenient and quiet. The meals (Breakfast) were good and tasty. A daily supply of cold bottled water would have been helpful as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel K - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel K
Gesin met tieners

Very good experience!

Very good. Nice and friendly. Lovely breakfast!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornel S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornel S
Gesin met klein kinders

Verblyf is geskik vir een nag se oorslaap.

Dit was voldoende vir ons behoeftes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan-cor K - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan-cor K

'n Lekker slaapplek en ontbyt!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vian D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vian D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik met goeie ontbyt en in 'n baie mooi huis met 'n gevoel van privaatheid.

Castello is definitief die 4 sterre werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracey D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en baie mooi en skoon. Ek sal nie omgee om weer daar tuis te gaan nie.

Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne J - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

A nice stop-over when driving Joburg - Uppington

Everything was very convenient and decent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin D - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam! Baie vriendelike ontvangs. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons tevrede te stel.

Ons het baie lekker gebly na 'n lang rit van Namibië. Hulle was baie gasvry en die ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Makhasana John S - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Makhasana John S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay

The staff are friendly and the food was excellent!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre B - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre B
Gesin met tieners

Friendly service

Friendly service and good breakfasts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Khanyisile M - Okt 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khanyisile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was fantastic and well secured.

The staff was welcoming and friendly.The breakfast was delicious. Definitely when i visit Vryburg again Castello guest will be my destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Kock-straat 2, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjYjYzNWM5LWI3NjUtNDBhNi05ZTkyLTUyZDY3OGM1ODQxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 2 De Kock Street Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.961612740663 24.726472198963
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem