Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Castello Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Kock-straat 2, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Castello Guest House is reg langs die gholfbaan in 'n stil en rustige area geleë. Hiér sal jy lekker ontspannende nagrus hê. Verskeie winkels, restaurante en sportgeriewe is om die draai hiervandaan.

Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid, individueel versierde kamers. Dis die perfekte plek vir sakereisigers, wittebroodspaartjies of gesinne. Die kamers het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. 'n Yskas, lugversorging, DStv, en koffie- en teemaakgeriewe is in elke kamer beskikbaar. 'n Volledige Engelse ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste en reëlings kan getref word vir middagetes en aandetes.

Ontspan lekker langs die swembad, braai saam met vriende en familie of geniet 'n verfrissende drankie by die kroeg waar daar 'n grootskerm-TV is.

Castello Guest House bied ook konferensiegeriewe met 'n projektor, skerm en TV-monitor. Ons maak ook voorsiening vir klein troues, verjaarsdagpartytjies en jaareindfunksies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 55 resensies vir Castello Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Petre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Jaar gelys 12

Ligging

  • De Kock-straat 2, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Gaste dink Castello Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vryburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Kock-straat 2, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjYjYzNWM5LWI3NjUtNDBhNi05ZTkyLTUyZDY3OGM1ODQxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 2 De Kock Street Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.961612740663 24.726472198963
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem