Castellon Boutique Hotel
Kry 50% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 15 Jun 2022 tot 31 Aug 2022 gemaak.
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pentz-rylaan 162, Flamingovlei, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
-
Vanaf
R2 190R1 095 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Castellon Boutique Hotel is in die Rietvlei Natuurreservaat geleë en bied pragtige uitsigte vanaf Bloubergstrand oor die see en op Tafelberg in die verte.
Verblyf by Castellon Boutique Hotel bestaan uit 8 smaakvol ingerigte suites. Dié ruim suites is elkeen ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer. Die suites beskik elkeen oor gratis WiFi, lugversorging, 'n yskassie, 'n slim-TV met DStv en ander luukshede.
'n Heerlike, klein kontinentale of Engelse ontbyt word voorberei en in die eetkamer bedien. Die hotel het ook 'n informele kroegarea en 'n swembad. Die kamers word daagliks skoongemaak en 'n wasgoeddiens kan gereël word.
Castellon Boutique Hotel is ideaal geleë, net 10 tot 15 minute se ry vanaf Dolphin-strand, restaurante, winkels en ander besienswaardighede in die noordelike voorstede.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Pentz-rylaan 162, Flamingovlei, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Castellon Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pentz-rylaan 162, Flamingovlei, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12