Casterly Rock

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Casterly Rock is in die kusdorpie De Kelders wat 'n entjie se ry vanaf Hermanus en Gansbaai geleë is.

Verblyf is beskikbaar in 5 selfsorg-eenhede waarvan 1 ’n dakwoonstel met slaapplek vir 6 gaste is. Die ander eenhede bied slaapplek aan 4 gaste.

Elke eenheid het ’n kombuis wat volledig toegerus is vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Elke sitarea het gemaklike sitkamerstelle en 'n platskerm-TV teen die muur met OpenView-kanale.

Alle beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig per eenheid en braaigeriewe is beskikbaar op versoek.

Die perseel is sowat 500 m vanaf Standfordbaai en is naby die Klipgatroete, Walkerbaai Natuurreservaat en Die Plaat wat ideaal is vir voetslaan, swem en sonbaai.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Casterly Rock gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za