Kalkbaai Akkommodasie by Castle Hill Guesthouse | LekkeSlaap
+35

Castle Hill Guesthouse

20 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gatesville-weg 37, Kalkbaai, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Castle Hill Guesthouse is in Edwardian Villa in Kalkbaai en het koloniale dekor, pragtige plafonne en 'n omvoustoep. Gaste kan ontspan en die see-uitsig geniet vanaf die stoep of wandel in die dorpie met sy bekoorlike winkels en restaurante.

Verblyf word in 5 gastekamers en 1 klein woonstel gebied. Al die gastekamers lei na die stoep met tralies. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en bottels water. Die klein woonstel het 'n sitkamer met 'n TV en 'n kombuisie. Daar is geen uitsig vanaf die woonstel nie, maar gaste het toegang tot die hoofhuis se stoep. Die gastehuis bied 'n heerlike sonkamer vir lees en ontspan en dié kamer lei na die sitkamer met 'n TV. Die terras is die ideale plekkie om in die son te bak.

Die ligging is ideaal vir diegene wat Kalkbaai se antieke, boetiek- en kunswinkels in die Hoofweg wil verken. Daar is verskeie restaurante en koffiewinkels om van te kies, asook restaurante teen die hawe.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Castle Hill Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Gatesville-weg 37, Kalkbaai, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Castle Hill Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gatesville-weg 37, Kalkbaai, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE1Y2M0NDhjLTA4MDItNDFiMC1iOWU1LTg3Nzk3NTJlOWEwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 37 Gatesville Road Kalk Bay 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -34.124986644503 18.449346326389
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za