Castle View

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Castle View is 'n dubbelverdiepingselfsorgwoonstel met 'n pragtige see-uitsig. Dis in die veilige Castleton-kompleks in Plettenbergbaai.

Die kompleks bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n wasmasjien, tuimeldroër en koffiemasjien in. Die sitarea het 'n TV met DStv en WiFi. Die sitkamer lei na 'n beskutte stoep met stoepmeubels. Die patio het stapeldeure en lei tot 'n pragtige dek met ingeboude braaigeriewe.

Die Castleton-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, tennisbaan, speelkamer, speelterrein, putt-putt, 'n restaurant en 'n kroeg.

Slaapplek

'n Bespreking by Castle View sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Castle View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za