Plettenbergbaai Akkommodasie by Castleton 11b | LekkeSlaap
+10

Castleton 11b

1 resensie
Selfsorg
Spesiale Aanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 13 Mrt 2020 tot 31 Aug 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesangvallei-weg, Castleton 11B, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 R1 125 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Castleton 11b is 'n selfsorgwoonstel vir 6 in 'n oord in Plettenbergbaai.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers met storte en toilette. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 kamers het elkeen 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die sitkamer het 'n TV met DStv en dit bied toegang tot die balkon met 'n uitsig oor die oord. 'n Skoonmaakdiens is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Gaste het toegang tot die oord se geriewe, soos 'n gemeenskaplike swembad vir volwassenes en kinders, 'n speelarea vir kinders en 'n tennisbaan. Die oord het sekuriteit vir ekstra gemoedsrus.

Plettenbergbaai bied verskeie restaurante, koffiewinkels, winkels en doendinge soos voetslaan, perdryritte, walvis- en dolfynkyk, kajakvaarte op die see en rekspring by Bloukransbrug.

Slaapplek

’n Bespreking by Castleton 11b sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Castleton 11b
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Piesangvallei-weg, Castleton 11B, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Castleton 11b het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 500
Vanaf R1 125
per nag (plek vir 6)
was R1 500
Vanaf R1 125
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesangvallei-weg, Castleton 11B, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b02a0075ebcfbc2c3adf22c2d946d0fb70beae47c10374b9fdcbdf6d0d7a1bf1ff0dea3f2737a154d38e588a036f263bff6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 500, nou Vanaf R1 125  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Piesang Valley Road Castleton 11B 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.054927141141 23.358205732859
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za