Castleton 33A

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Castleton 33A is 'n sjiek selfsorgwoonstel op die grondvloer in die Castleton-vakansieoord. Dié vakansieoord is 'n veilige ontwikkeling in 'n natuurreservaat aan die bopunt van die Piesangvallei, met welige inheemse tuine en 24-uur sekuriteit.

Castleton 33A bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n handstort en 'n toilet. Dié kamer bied toegang tot 'n stoep. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Dié 2 kamers deel 'n badkamer wat 'n stort en 'n toilet het.

Hierdie woonstel is toegerus met moderne toebehore en spog ook met 'n oopplan-sitkamer en -kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof en 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale (hotelpakket), en bied toegang tot 'n stoep en eetarea met groot glasskuifdeure wat lei na 'n mooi tuin. Braaigeriewe is beskikbaar en gaste kan gedeeltelike see- en berg-uitsigte geniet. 'n Enkelmotorafdak is beskikbaar.

Die Castleton-vakansieoord het 'n gemeenskaplike swembad, 'n wassery waar jy self jou wasgoed kan was, 'n restaurant, 'n tennisbaan, 'n putt-putt-baan, kluise by ontvangs en WiFi.

Slaapplek

'n Bespreking by Castleton 33A sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Castleton 33A gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]