Plettenbergbaai Akkommodasie by Castleton 6A Family Apartment | LekkeSlaap
+10

Castleton 6A Family Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesang Valley-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Castleton 6A Family Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamerwoonstel in die Castleton-kompleks in Pletterbergbaai. Die woonstel is op die grondverdieping en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en die derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en gebruik 'n badkamer met 'n stort. Doe woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die woonstel het 'n stoep met 'n draagbare braaigeriewe. Gaste het ook gratis parkeerplek.

Die Castleton-kompleks het 'n kinderparkie, 'n trampolien, swembad, 'n tennisbaan, vlugbalbaan en 'n speletjieskamer. Daar is 'n restaurant op die perseel en 'n wasgeriewe.

Die perseel is op 'n heuwel 2,5 km buit Plettenbergbaai Buiteklub, 4,4 km vanaf Goose Valley Gholfklub en 9,2 km vanaf Robberg Natuurreservaat. Die omliggende area bied die Harkerville bergfietsroetes, die Robberg voetslaanroete en die Plettenbergbaai Polo-baan.

Slaapplek

’n Bespreking by Castleton 6A Family Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Piesang Valley-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesang Valley-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf35f7eb3b5a4b95242ebffa6bafd0e5eec8a217fbf093dfd8f088d7705293d798531d6f53b912375a03ea1005837eb901508?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) Piesang Valley Road Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.052045631866 23.354646352917
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za