Plettenbergbaai Akkommodasie by Castleton Penthouse | LekkeSlaap
+28

Castleton Penthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesang Valley-weg, Castleton , Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Castleton Penthouse bied pragtige see- en vallei-uitsigte en is op 'n sekuriteitslandgoed in Plettenbergbaai.

Dié stylvolle dakwoonstel het 3 en suite-slaapkamers. 1 kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n privaat stoep en 'n en suite-badkamer, die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer en die hoof-suite op die eerste verdieping het 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n dakstoep met stoele en 'n uitsig oor die Piesangvallei en Robbergstrand.

Daar is 'n leef- en eetarea wat met eklektiese kunswerk spog, 'n etenstafel met sitplek vir 12, TV met DStv, gastetoilet, 'n kombuis wat volledig toegerus is en WiFi. Gaste het direkte toegang tot 'n tuin en stoep met meubels en 'n Weber-braai. Skoonmaakdienste is opsioneel.

Geriewe op die perseel sluit in: 2 swembaddens, 'n tennisbaan, mini-gholfbaan, speletjieskamer, 24 uur-sekuriteit, ontvangs gedurende kantoor-ure, wasgoeddienste op die perseel, veilige parkeerplek en groot tuine.

Daar is Blouvlagstrande, top-gholfbane en voetslaanpaaie in Robberg Natuurreservaat naby die verblyf. Gaste kan doendinge en besienswaardigehde in die area geniet soos kanovaart, rivier- en see-kajak, walviskyk, polo, perdry, wildreservate, wynlandgoedere, fietsry, branderplankry, kosmarkies, kunsgalerye, inkopies en voetslaan. Daar is uitstekende restaurante en koffiewinkels in die area.

Slaapplek

’n Bespreking by Castleton Penthouse sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Piesang Valley-weg, Castleton , Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesang Valley-weg, Castleton , Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7PcT7poexODGtQRgF1BAi9ppEMeKcJPBmpFX7A7M7WXKNnVN68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 6) Piesang Valley Road Castleton 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.053847252149 23.356453035873
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za