Plettenbergbaai Akkommodasie by Castleton, Plettenberg Bay | LekkeSlaap
+18

Castleton, Plettenberg Bay

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castleton Estate Eenheid 48A, Piesangvalleipad, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Castleton bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamer-eenheid in 'n sekuriteitskompleks wat goed onderhou word. Dié kompleks is in die Piesangvallei, 'n pragtige gedeelte van Plettenbergbaai, geleë.

Die eenhede se vloere is onlangs heeltemal opgeknap en het 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-leefarea, -eetarea en -kombuis en beskutte, moderne gasbraai-area. Die eerste, tweede en derde slaapkamers het dubbelbeddens en en suite-badkamers, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, oond en stoof, broodrooster, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n ketel. Die sitkamer, eetkamer en braai-area beskik oor 'n etenstafel met sitplek vir 6 en platskerm-TV's met DStv. 'n Gemeenskaplike swembad, kinderswembad, tennisbane, en 'n speletjieskamer is beskikbaar in die kompleks. Gaste kan gerus gaan eet by die restaurant op die perseel.

Castleton lê in 'n natuurreservaat en bied 24 uur-sekuriteit en welige tuine met inheemse plante. Plettenbergbaai het 'n hele paar supermarkte en allerlei vars produkte is elke Saterdag by die markie te koop. Plettenbergbaai is een van Suid-Afrika se topbestemmings en bied Blouvlagstrande, 2 gholfbane, Robberg Natuurreservaat, wynplase en verskeie restaurante. Plaaslike besienswaardighede en doendinge sluit Monkey Island, Tsitsikamma-boomtoptoere, walviskyk, reksprong, skubaduik, Birds of Eden, 'n olifantpark, Tenikwa Wildlife, valskermspring, die Kangogrotte, diepseevisvang en perdritte in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Castleton, Plettenberg Bay
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Castleton Estate Eenheid 48A, Piesangvalleipad, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Castleton, Plettenberg Bay het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castleton Estate Eenheid 48A, Piesangvalleipad, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjOTZkMzQ5LTM3NzEtNGQ4Ny04ODFkLTE2OWQ0YmMwNWQ2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 Unit 48A Castleton Estate Piesang Valley Road 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.05227778087 23.354016093254
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za