Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cat Nap Accommodation

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 99, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cat Nap Accommodation bied bekostigbare oornagverblyf in Springbok. Daar word gereeld na die dorp as die blommehoofstad van Namakwaland verwys en dis wêreldbekend vir die asemrowende veldblomkombers wat die hele omgewing in die lente bedek. Dit is langs N7-hoofweg geleë.

Die huis het 'n Afrika-tema en beskik oor 4 gastekamers en die Bunkhouse. Elke eenheid het 'n privaat badkamer, 'n TV en DStv, en 'n paar van die kamers het lugversorging.

Die eenhede maak gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond en 'n yskas, en in die sitkamer is daar 'n ingeboude braai-area en etenstafels met stoele.

Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit Goegap Natuurreservaat, Namakwaland Museum, die Nederduitse Gereformeerde Kerk, 'n staptoer deur die Blou Myn, daguitstappies na Augrabieswaterval en die Namakwa 4x4-roete in.

Kenmerke

Afrikaans

Hier praat ons

  • Afrikaans

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 24 resensies vir Cat Nap Accommodation
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Voortrekkerstraat 99, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Cat Nap Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 99, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5624e98cac391b4171382d7dbd29c81ce75848b8f7ce340be2f67f0da60257ef8b3be8db5975b6e88e8654c7509c8be7510?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 99 Voortrekker Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.67243 17.884573