Hibberdene Akkommodasie by Catalina 1 Beachfront Chalet | LekkeSlaap
+26

Catalina 1 Beachfront Chalet

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Catalina Bay, Baracouda-boulevard, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 490 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Catalina 1 Beachfront Chalet bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Hibberdene. Die kompleks is net 400 m van die strand af en naby 'n paar kroeë en winkels in die dorp.

Die woonstel op die eerste verdieping het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die groot hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met ingeboude kaste en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamer deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n toilet het.

Die eenheid het 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n yskas-vrieskas. Die oopplan-leefarea het 'n platskerm-TV met DStv-kanale. Die sitarea en hoofslaapkamer lei na die stoep met 'n ingeboude braai-area en 'n uitsig oor die kompleks en Indiese Oseaan. Die stoep is ideaal vir skemerkelkies geniet.

'n Toesluitmotorhuis en 'n oop parkeerplek is vir die gaste in eenheid 1 beskikbaar. Die kompleks het 'n gemeenskaplike, omheinde swembad en 'n goed onderhoude tuin wat via 'n hek na die strand lei. Die kompleks het sekuriteit met afstandbeheer.

Die kompleks is 100 m vanaf 'n winkelsentrum met 'n Spar, slaghuis, Wimpy, drankwinkel, apteek, hardewarewinkel, wassery en ander geriewe. Mediese sorg is naby in die geval van 'n mediese noodgeval.

Slaapplek

’n Bespreking by Catalina 1 Beachfront Chalet sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbed vir 2
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKinderbed vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Catalina Bay, Baracouda-boulevard, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 490
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 490
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Catalina Bay, Baracouda-boulevard, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1a2cdb36e86dd65bb468b3230ee0ee2cc5e26ae3e5fcd94ecda4a5a7505e017f8cd70a94c191e9439ed855864b81cf15458?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 490  per nag (plek vir 6) Catalina Bay Baracouda Boulevard 4220 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.579858334595 30.573166991626
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za