Hibberdene Akkommodasie by Catalina 4 Beachfront Chalet | LekkeSlaap
+19
+19

Catalina 4 Beachfront Chalet

Selfsorg
  • Vanaf R1 490 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Catalina Bay, Baracouda-boulevard, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Catalina 4 Beachfront Chalet bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Hibberdene. Dié kompleks is 400 m van die strand af en naby 'n paar kroeë en winkels.

Die woonstel is op die eerste verdieping, dit het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n ingeboude kas en 'n en suite-badkamer met 'n ruim stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n ingeboude kaste. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 slaapkamers maak gebruik van 'n aparte badkamer.

Die kombuis is met 'n mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n platskerm-TV met DStv. Die sitarea en hoofslaapkamer lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai-area met 'n uitsig oor die kompleks en die see. Dit is die ideale plek vir 'n skemerkelkie.

'n Toesluitmotorhuis sowel as 'n tweede oop parkeerplek is eksklusief beskikbaar vir hierdie eenheid. Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike omheinde swembad en 'n goed onderhoude tuinarea lei direk na die strand deur 'n omheinde hek. Daarbenewens het die kompleks sekuriteit met afstandbeheer-toegang.

Die kompleks is 100 m vanaf 'n Spar, slaghuis, Wimpy, bottelstoor, apteek, hardeware winkel en 'n wassery. Daar is ook mediese sorg in die geval van nood.

Slaapplek

’n Bespreking by Catalina 4 Beachfront Chalet sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Catalina Bay, Baracouda-boulevard, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 490
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 490
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 490
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Catalina Bay, Baracouda-boulevard, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18fa9f5dd4add704b7932450991152e4d41a5216ebabd5e7d1d1cc45b48ea039c7f76b89ece19b4381ac1115fe373d61b1b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 490  per nag (plek vir 6) Catalina Bay Baracouda Boulevard 4220 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.579881438897 30.572958915601
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za