Silversands Akkommodasie by Catch The Breeze | LekkeSlaap
+14

Catch The Breeze

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lakeside-rylaan 4912 , Bettysbaai , 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Catch The Breeze is in Bettysbaai en bied slaapplek aan 8 gaste.

Dié huis het 3 slaapkamers en 1 badkamer met ’n stort en 'n bad. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n stapelbed. Die derde slaapkamer het ’n stapelbed vir 2 gaste. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n stoof, tweeplaatstoof en 'n oond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan etes rondom die etenstafel geniet. Die sitkamer het ’n TV met DStv en daar is ook ’n binnebraai.

Die perseel is omhein en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. ’n Alarmstelsel en onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Catch The Breeze is net 1 km van die strand af. Bettysbaai bied ’n verskeidenheid doendinge soos staproetes, sandplankry en besienswaardighede soos Die Disarivier-waterval, die John the Potter-galery en die Harold Porter Botaniese Tuine.

Slaapplek

’n Bespreking by Catch The Breeze sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Catch The Breeze
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Lakeside-rylaan 4912 , Bettysbaai , 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Catch The Breeze het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lakeside-rylaan 4912 , Bettysbaai , 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9dhOiaLqlPEdw1wGFcVeGBN9INjVjNFYTiFlMPJGW3mK2chXi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 4912 Lakeside Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.36257 18.876325
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za