Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cathedral Peak Hotel

Hotel
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 254 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cathedral Peak-rylaan 1, Cathedral Peak, Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cathedral Peak Hotel skuil in die hartjie van die Drakensberge. Dit is sowat 255 km vanaf Durban en 400 km vanaf Johannesburg. Die hotel bied ongeëwenaarde toegang tot die Drakensberge - 'n Wêrelderfenisgebied. Cathedral Peak Hotel maak voorsiening vir konferensies en troues, bedien smaaklike buffet-etes en spog met hartlike gasvryheid.

Verblyf word in gesinskamers, standaardkamers, superieure kamers, wittebroodsuites en 'n presidensiële suite gebied. Elke kamer bied slaapplek aan 2 tot 4 gaste, het 'n koninggrootte-bed, dubbelbed of 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Kamergeriewe sluit 'n TV met sekere kanale, 'n waaier en tee- en koffiemaakgeriewe in. Sommige kamers het ook kroegies wat op versoek met voorraad gevul kan word, en privaat stoepe.

Cathedral Peak Hotel bied 'n volledig toegeruste, moderne konferensiesentrum vir 200 afgevaardigdes, en onvergeetlike plattelandse troues kan in die bekoorlike klip-en-riet-kapel gevier word. Daar word ook vir gesinne voorsiening gemaak, met 'n kindereetkamer, 'n vermaakprogram tydens seisoentyd, kinderoppassers op versoek, en 'n speelarea met 'n trampolien. Volwassenes kan die bekende Harry's Bar besoek of in die Alert's Cocktail Bar ontspan.

Die rits geriewe en aktiwiteite sluit 'n mini-avontuurgholfbaan, verhitte buiteswembaddens, tennis, muurbal, bergfietsroetes, begeleide vierwielmotorfietsritte, forelhengel, 'n woud-arena vir verfbal, en gratis, begeleide staptogte daagliks in. Daar is ook 'n uitstekende 9-putjie-gholfbaan op die hotelperseel en 'n alternatiewe afslaanbof vir 'n 18-putjie-rondte.

Daar is 'n kapel met 120 sitplekke waar gaste hulle idilliese bergtroue kan hou. Die kapel is in groot tuine geleë en het 'n venster agter die preekstoel met 'n uitsig op die Drakensberge.

Jaareindfunksies, spanbou-aktiwiteite en konferensies kan hier gehou word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 53 resensies vir Cathedral Peak Hotel
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Cathedral Peak-rylaan 1, Cathedral Peak, Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cathedral Peak Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Drakensberge KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R3 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 254 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cathedral Peak-rylaan 1, Cathedral Peak, Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6364cec8e54ed520504be4e36849726b38932f579490dd270b854e95c3f5a3fc6ceeedffb6f9bae405e03b073c59c811e33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 990 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 1 Cathedral Peak Drive Cathedral Peak 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.947537144132 29.206638336182