Cathy's 1 Bed Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cathy's 1 Bed Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad. Die gebou is ideaal geleë naby verskeie ontspannings- en sakegeriewe in die stad.

Die woonstel is op die 9de verdieping geleë en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, ingeboude kaste, 'n platskerm-TV en 'n elektroniese kluis. Die en suite-badkamer het 'n aparte stort en 'n bad. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond met 'n stoof, kooktoebehore, eetgerei en 'n wasmasjien-tuimeldroër.

Die leefarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n sitkamer met 'n TV en sekere DStv Compact-kanale. Die gebou spog ook met 'n binnenshuise swembad, 'n klein gemeenskaplike gimnasium, 24 uur-sekuriteit, 'n ontvangstoonbank en aangewese parkeerplek met afstandebeheerde toegang.

Die gebou is ideaal geleë naby nagklubs, restaurante, museums, die MyCiTi-bushalte en net 2 km van die KIKS en Kunstekaap-teater af.

Slaapplek

'n Bespreking by Cathy's 1 Bed Apartment sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cathy's 1 Bed Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za