Catinka's Guest House
Beskrywing
Catinka's Guest House is in Wesbank in Oudtshoorn geleë. Dit is die grootste dorp in die Klein Karoo en is op die beroemde Kaapse Roete 62 in die Wes-Kaap geleë. Dié dorp spog met die grootste volstruisbevolking in die wêreld wat op die talle volstruiskouplase rondom die dorp voorkom. Ander besienswaardighede sluit die Kangogrotte en die Klein Karoo-wynroete in.
Die verblyf bestaan uit 3 gaste-suites wat slaapplek vir tussen 2 en 4 gaste het. Elkeen is individueel versier en gemeubileer en het lugversorging. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe Gratis WiFi word ook voorsien. Geriewe op die perseel sluit 'n swembad en sitplek buite in.
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Frans
- Duits
- Switsers
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Catinka's Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |