Caxton Manor

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Geleë in die hartland van die beeldskone Constantia Vallei, Caxton Manor bied uitsonderlike akkommodasie vir beide die besigheidspersoon sowel as die vakansieganger. Ons strewe is om 'n vriendelike and verwelkomende diens van die hoogste standaard te lewer.

Caxton manor is ideaal geleë om in die behoeftes van alle gaste te voorsien. Dit bied maklike toegang tot die vernaamste vervoerroetes, is 20 minute vanaf sentraal Kaapstad en die Waterfront en bied 'n prentjiemooi rit na wêreldbekende besienswaardighede soos Kaappunt, Houtbaai, Chapmans Piek rylaan en ander besienswaardighede in die Vallei.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Caxton Manor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za