Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cayden's Place

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Malande Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 67

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Cayden's Place
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marlene T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n onvergeetlike lekker Kersfees.

Dit is 'n baie lekker vakansiehuis. Voorstelle: Dalk meer as een kussing per persoon op die beddens, en handleidings vir die wasmasjien en skottelgoedwasser. 'n Klein asblikkie in die boonste verdieping sal ook help, asook iets om die messe mee skerp te maak. Anders as dit is dit 'n goed geleë en ruim vakansiehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley F
Gesin met klein kinders

Lekker kuier.

Ons het ’n lekker tyd gehad en met mekaar gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edwin S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Edwin S

Very disappointed with the garage/ bedroom, it's still an ice cold garage.

The place was neat and tidy, however our sleeping arrangements was totally out due to the garage not being able to be used as a bedroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelsey F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelsey F
Saam met vriende

Wonderful home, larger than expected.

Cayden's Place is a lovely home, suitable for all ages. We were a group of friends and thoroughly enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise B

Ons verblyf was wonderlik, sal enige persoon aanbeveel om Cayden's Place te besoek, waarde vir geld!

Regte waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwen T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Bronwen T
Gesin met klein kinders

Not what we expected.

The house was very tidy, neat and clean. But I was disappointed to find that the pictures were misleading. The kitchen and lounge area are smaller than I expected. But worked very well. And we have a great time braaing and listening to music at night. The two upstairs bedrooms were fine. However the downstairs bedroom is really a garage with a semi dry wall type structure dividing it. It was very cold and unpleasant, especially with young kids. While we were at the house we also had a few bouts of loadshedding. Which of course is no one's fault, however, there was not one candle or solar light of any sort available in the house. Thus we had to spend a couple of hours in the dark. In this current day and age of unpredictable loadshedding, I do think some sort of emergency lighting at the least should be made available to visitors. Our host was lovey to deal with and the house is a very short walk from the axing Golden Mile Beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Fantasties, fantasties, fantasties.

Oh my word waar sal ek begin. Die huis was amazing groot en baie pragtig. Ons was 'n groep van 8 (2 tieners, 2 klein kinders en 4 grootmense). Almal het dit so geniet. Die huis se ruimte is awesome. As ons grootmense buite braai, dan kyk die kids TV binne. Volle DStv en Netflix. Daaar was tot games vir die kids in die huis ook. Oh my word en die sokker-game het ons almal vir ure besiggehou. Malanda is een pragtige mens. Sy het elke dag op ons ingecheck. Sekergemaak daar is genoeg krag en al daai oulike tipe dinge. Ons gaan vir seker weer daar tuisgaan. Dit was letterlik home away from home. Ons het tot ons wasgoed ook gewas voor ons teruggekeer het na Namibia. Die huis het 'n droeër ook. En Amor het vir ons Kersfees 'n heerlike sjokoladekoek gebak. Sy studeer vir 'n pastry chef. Haar woorde was hierde huis se kombuis is my droomkombuis. Ons het regtig ons verblyf by Cayden's Place baie geniet. Ons gaan definitief weer 'n kuier daar gaan aflê. Baie dankie aan die webtuiste vir die veilige booking. Dit was elke rand werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Warren A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren A

Fantasties, genotvol, epies

Ons het die naweek baie geniet. Dit is baie naby die see. Jy stap letterlik 2 minute see toe. Die huis en die omgewing is baie veilig. Die seestrand is netjies en skoon en die mense daar is baie vriendelik. Ek sal graag eendag permanent daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sinead Nicole M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinead Nicole M
Saam met vriende

Clean and beautiful, just as advertised!

This is an beautiful house with a lovely area close to sea! Spacious and cosy. Nice, comfortable and affordable place to stay. Will definitely highly recommend to family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glenda P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Glenda P
Gesin met tieners

It was okay.

I went away to celebrate my 50th and was looking forward to a nice break but had to spend it on the phone trying to sort out the hot water. Coming from the comfort of your own home, to take cold showers the whole weekend which was not pleasant especially with the cold weather we had. We had to carry warm water from the kitchen to the bathrooms, which wasn't just dangerous but not great at all. I was also not happy with the 3rd bedroom which is actually a garage and nothing much to hide it. Although the owner "compensated" me, it was definitely not a weekend to remember.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was gemiddeld.

Ek is weg om my 50ste te vier en sien uit na 'n lekker wegbreek, maar moes dit op die telefoon spandeer om die warm water uit te sorteer. Kom uit die gemak van jou eie huis om die hele naweek koue storte te neem, wat nie aangenaam was nie, veral nie met die koue weer wat ons gehad het nie. Ons moes warm water vanaf die kombuis na die badkamers vervoer, wat nie net gevaarlik was nie, maar glad nie lekker was nie. Ek was ook nie gelukkig met die derde slaapkamer wat eintlik 'n motorhuis is nie, en niks veel om dit weg te steek nie. Alhoewel die eienaar my vergoed, was dit beslis nie 'n naweek om te onthou nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cayden's Place se terugvoer

Hello Glenda,

I am really sorry that you could not enjoy your weekend to the fullest.
We really do apologise for the warm water problem, we did the best we could to help. Unfortunately, we later learned that it was the water pressure that caused the problem. a new geezer has since been installed to avoid any further problems.

Cayden's Place
Deon C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon C

Ordentlike wegbreekplek. Puik.

Regtig waarde vir jou geld. Enkele treë vanaf die see. Skoon lug. Rustig. Geen mens sal hier bespreek en dit berou nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques O
Gesin met tieners

Baie stil en rustig.

Baie lekker huis. Bietjie stil vir tieners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 940
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 940
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 940
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooinaeltjiestraat 7, Golden Mile, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde9VdLUWiEBkAAIKeJdjPU0WAHIMWefEEZCGTVeEMJRKppR4rk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 940 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 7 Rooinaeltjie Street Golden Mile 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.723608999364 17.950136007806
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem