Cayden's Place
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg. Linne en handdoeke word voorsien.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Eienaar en bestuursagent gee geen waarborg nie en aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir direkte of indirekte skade of verliese wat 'n gas en / of besoeker op die eiendom ly nie.
- Reg van toegang voorbehou.
- ’n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die instansie betaal word en daar is 'n verpligte R650 vertrekskoonmaakfooi.
- Die breekskadedeposito sal binne 2 weke na die uitklokdatum terugbetaal word indien alles in orde is.
- Let asb. dat hierdie instansie nie geskik is vir partytjies nie en kan nie as 'n venue vir funksies gebruik word nie.
- Gaste moet asb. hul omgewing in ag neem en nie geraas maak na 22:00 nie.
- Geen addisionele gaste buiten die aantal gaste wat genoem is in die oorspronklike bespreking word op die perseel toegelaat nie.
- Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
- Indien gaste hulself op 'n onvanpaste manier gedra of indien die perseel gebruik word vir enige ander doeleinde as wat oorspronklik genoem is, mag gaste gevra word om die perseel te verlaat.
- Vir enige reëls wat verbreek word mag 'n boete gehef word en dit sal van die breekskadedeposito afgetrek word.
- Skoonmaakdienste kan voorsien word terwyl gaste in die huis is, teen 'n addisionele koste. 'n Kwotasie vir skoonmaakdienste gedurende verblyf kan aangevra word.
- Hou asb. die huis in dieselfde toestand as wat u dit vind. - Indien die huis in so 'n toestand gelaat word dat spesiale skoonmaakdienste vereis word sal hierdie kostes van die breekskadedeposito afgetrek word.
- Gaste moet asb. hulle eie swem- en strandhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooinaeltjiestraat 7, Golden Mile, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom