Cayman Beach House 30

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cayman Beach House 30 is in 'n veilige kompleks in die hawedorp Gordonsbaai. Die dorp het pragtige strande wat maklik van die huis af bereik kan word en 'n Mediterreense klimaat. Dis die ideale see-vakansiebestemming.

Die huis is volledig gemeubileer en bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Van die kamers bied toegang tot die balkon. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n driekwartbed. Daar is ook 2 badkamers met 'n bad en 'n stort of net 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en ontbyttoonbank met stoeltjies toegerus. Gaste kan van die braaigeriewe en die sitarea buite gebruik maak.

Besoekers kan die warm sand van die lieflike strande geniet en watersport soos swem, branderplankry, snorkel, sonbaai, bootry en visvang beoefen. Die strand is 5 minute se stap van die huis af.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad waarvan gaste gerus gebruik kan maak. Daar is ook 'n klubhuis met 'n kombuis, kuierarea, kleedkamers, 'n braai-area, tennisbaan en 'n muurbalbaan.

Slaapplek

'n Bespreking by Cayman Beach House 30 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelstapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cayman Beach House 30 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 960 per nag (vir 7 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za