Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cayman Strandhuis 38

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure Marine-rylaan, Cayman, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Cayman Strandhuis 38 is in 'n sekuriteitskompleks in die kusdorp Gordonsbaai geleë.

Die dubbelverdieping-eenheid beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Al die slaapkamers is op die boonste vloer en lei na 'n balkon. Daar is nog 2 enkelbeddens in die sitarea.

Die leefarea het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, breekware, eetgerei en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Daar is ook 'n gastetoilet en waskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Die boonste verdieping lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai en buitesitplek wat 'n uitsig op die berg bied. Verder is daar 'n binnebraaikamer wat na 'n privaat tuin lei.

Die kompleks bied direkte toegang tot die strandfront en het 'n swembad, tennis- en pluimbalbaan. Dit word met 24 uur-sekuriteit by die ingang beveilig.

Slaapplek

’n Bespreking by Cayman Strandhuis 38 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Vlaams

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 1 resensie vir Cayman Strandhuis 38
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 6

Ligging

  • Faure Marine-rylaan, Cayman, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure Marine-rylaan, Cayman, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3881a13ab18a797230157236bc14ce7c119c3c0b4fab7e0f0978187232ca92e8b1f97eb6a72ecc153925ab4ed408ed2afeae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 3 Faure Marine Drive Cayman 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.144664054215 18.853103622658
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem