CBD Luxury Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

CBD Luxury Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel met 'n pragtige uitsig op Tafelberg en Leeukop. Die woonstel het 2 slaapkamers en is in 'n woonstelblok in die hartjie van Kaapstad, stapafstand vanaf Langstraat, Breestraat, restaurante en kroeë.

Die woonstel het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Albei slaapkamers het koningingrootte-beddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n etenstafel in die leefarea en 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die woonstelblok het 'n gemeenskaplike swembad en daar is allerlei eetplekke in die omtrek waar jy pizza, koffie, of selfs sushi kan geniet. Die woonstel is 14 minute vanaf Tafelberg se kabelkarretjie en 8 minute vanaf die V&A Waterfront.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na CBD Luxury Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 471 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za