Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C-Bries

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan 65, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 791 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

CBries is in Margate en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 4 slaapkamers met slaapplek vir 8. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak en die tweede slaapkamer se en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 'n konginggrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met 'n DVD-speler en beperkte WiFi. Die eetarea het heelwat sitplek.

Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Daar is veilige onderdakparkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by C-Bries sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir C-Bries
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Marine-rylaan 65, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink C-Bries het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 791
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R1 791
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan 65, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA250ef4036c049c426336ee8108a035e4df94dcd95731e5b437e8104c5bd13ae237bb7f18e7427eeace0612bf2800a6db4513?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 791 per nag, vir 8 mense 2 5 1 5 65 Marine Drive Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.858938952375 30.371365727578