CC's Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

CC's Place is 'n stil en goed toegeruste selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel, maar heeltemal privaat van van die hoofhuis. Dié netjiese en ligte eenheid is ideaal vir 'n stil wegbreek of 'n kort sakereis en is naby aan winkelsentrums, restaurante en kroeë en 5 minute se ry vanaf die strand.

CC's Place het 'n eie privaat ingang en bied verblyf aan 2 gaste. Die eenheid het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamer-area beskik oor 'n dubbelbed, plafonwaaier, 2 stoele en 'n platskerm-TV. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel en rooster toegerus.

WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by CC's Place sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na CC's Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]