Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

CHM Beachfront cottage

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir CHM Beachfront cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Marcel J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel J

Lekker gebly, groot erf vir kinders om te speel.

Lekker plek vir 'n familie, groot swembad. Net baie muskiete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boikanyo M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Boikanyo M
Gesin met tieners

Location is perfect but the lack of maintenance is disappointing.

The beds and bedding must be replaced ASAP. Dripping taps waste valuable water. Kitchen needs proper cutlery, containers with lids, plates, pans. Not good if you plan to cook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

CHM Beachfront cottage se terugvoer

Hi Boikanyo thank you for the reply. Your feedback is valued and appreciated.
Our beds and all the other smalls arrived last week. I am so sorry that it was not in place at the time of your visit. I am working through the house to ensure that all the other items are looked after and maintained.
Thank you again for coming and for helping me improve on my offering to families.
Kindest regards,
Cecelia

CHM Beachfront cottage
Madie V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madie V
Gesin met tieners

'n Heerlike rustige verblyf in 'n smaakvolle, ten volle toegeruste huis met 'n ongelooflike tuin en welige plantegroei.

Dit was baie warm tydens ons verblyf, maar die goedversorgde swembad en die verskillende kuierplekke onder die bome en op die dek met sy see-uitsig het lafenis gebied teen die hitte. Die lugverkoeling in die sit/eetkamer wat buite werking was vir die duur van ons verblyf het ongelukkig kuier in die huis onmoontlik gemaak. Hoewel die paadjie strand toe nogal steil is, is dit heerlik om die strand daar slegs met enkele mense te deel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Die heerlike huis het alles waaraan mens kan dink, die hulpvaardige "butler" is 'n reuse bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 139, Nkwazi, Zinkwazi Strand, 4018, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiNDUyMzEzLTM3MzQtNDY4OC1iY2I0LTAyMmUyMmM4YzJmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 139 Nkwazi Drive Nkwazi 4018 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.28921358738 31.437349681615