Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cecilia's Cottage

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 72 resensies vir Cecilia's Cottage
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Lauren D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren D

Loved our stay.

We had a family trip with my fiance and his parents, and this was a lovely overnight spot on our way further up north. The old house/farm feeling was so lovely and welcoming, we really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizanne M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizanne M

Lekker gesellige plek.

Lekker groot gesellige huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mare P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mare P

Dit was rustig en ons het die binne-kaggel baie geniet en benut.

Goeie kommunikasie vooraf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ken L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ken L
Saam met vriende

Cottage is rural and well equipped.

It is situated on the outskirts of the village with access to all amenities. Our hosts were friendly and welcoming. The one or two small problems were sorted out immediately.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mj H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mj H
Saam met vriende

Idyllic setting in the middle of fields of flowers, although it can be quite cold during winter.

The host was very hospitable and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theunis D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theunis D
Saam met vriende

Gesellig, koud.

Die kothuis is 'n ou hout- en baksteenhuisie wat redelik goed toegerus was. Al die beddens was gemaklik met vars, skoon beddegoed. Die sitkamer het 'n heerlike groot kaggel wat beslis 'n redding was teen die snerpende koue! Ons het ook soos ander resensies 'n interessante tyd met die stort beleef. 'n Paar van ons het heerlike warm storte geneem en dan word die volgende persoon verras met 'n koue stort. Die gas-geyser het 'n wil van sy eie gehad. Buite is 'n heerlike onderdakkuierarea met 'n "firepit". Dit was ongelukkig te koud om die geleentheid te benut, maar sal heerlik wees op somersaande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henriette L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette L

Lieflike, besonderse huisie.

Rustiek en beeldskone omgewing. Vriendelike kuiergas in 'n knus ouwêreldse blyplekkie. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarah F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful getaway in the flowers with hubby and doggo.

Loved the location, which is just on the outskirts of the town so more private and less busy than we expected, with its own field of flowers which was beautiful to be near while we cooked over sunset and also lovely for our dog to run around. They do have another dog there, a very sweet Great Dane who was very gentle with our female dog. The house is a very typical old-style farmhouse with old antique furniture and old photographs which was very nostalgic. Comfortable bed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dolores R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dolores R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and well situated.

However, I would like to mention one small problem when someone is in the shower and another person turns on a tap in the scullery: The water stops running completely and you stand freezing until the water is turned off again in the scullery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jozef M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jozef M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet omdat dit in die dorp was, maar met 'n plaasatmosfeer.

Dis 'n netjiese kothuis wat ongeveer 8 perone kan akkommodeer. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Voorsiening is gemaak om beurtkrag te verlig. Daar is ook 'n gasstofie om water te kook, 'n kaggel met hout sodat ons lekker vir die vlammetjies kon sit en kyk. Baie gesellig. Die bed, beddegoed en badkamer toerusting was puik. Die enigste kritiek is dat die vloer nie oral op dieselfde vlak is nie, wat vir ons as bejaarde lastig is. Buite is 'n heerlike braai en ontspanningsarea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Petro S
Saam met vriende

Ou huis wat in mooi area is.

Dis 'n ou houthuis met baie oudhede. Ongelukkig is daar net 1 badkamer wat dit moeilik maak met 'n huis vol mense. Ons het ook baie gesukkel om water deur te kry om te kan stort. Dit was ook vreeslik koud op daardie stadium en daar is geen verwarming in die huisie nie, behalwe die lekker kaggel in aande. Daars ook geen elektriese komberse nie. Die kombuisie is goed ingerig, maar ongelukkig is die wasbakarea so klein dat net 1 persoon daar kan staan. Ek dink met 'n paar nodige veranderinge en opknapping kan dit 'n baie lekker verblyf wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N
Saam met vriende

Clean and neat.

Farm style accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wiltrud F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wiltrud F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ouwêreldse sjarme.

Die cottage is oud, maar mooi reggemaak. Alles wat 'n mens kan nodig kry is daar. Dit was baie koud, maar daar is oorgenoeg warm komberse. Lekker warm stort is ook beskikbaar. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonay E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonay E
Gesin met tieners

Nice and cosy.

All they can do is do something about the hot water. There was a lack of warm water but otherwise, I'll book Cecilia's Cottage again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn V

Peaceful and relaxing.

Old family home on the farm. Quiet and relaxing. Ideal place if you want to experience what it was like living in the 50s and 60's. Everything needed is supplied. If you want modern convenience, it's not for you. There is however a TV, a fridge, a toaster, a snackwich machine, a kettle and a microwave. No burglar bars or safety gates but there is no crime. Locals leave their cars and houses unlocked. Locals are super friendly and helpful. Would book again. Hoping to buy a plot here to retire, I am sold on the town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie D
Saam met vriende

Cecilias cottage was a wonderfull surprise.

It is not in the town but on the edge and quite safe. Easy to find. Everything we needed. It is a quaint cottage with all amenities necessary. The old historical photographs and furniture give the place a nice atmosphere and the fireplace where we could even braai was fantastic. Louisa came to enquire if we were satisfied and is a great host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Virginia D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Virginia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Recommend for summer only.

We froze in late August. Wind was blowing through the walls. No heat, no Wi-Fi. Electricity sometimes. All that and I still love that Grandmother Cecelia's house is welcoming travellers in her honour. I love the family history and the antique furnishings but could have used some modern conveniences to make our stay more pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marien L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marien L
Saam met vriende

Heerlike kuier.

Kaggel, pragtige, ou meubels, cosy atmosfeer. Louise het uit haar pad gegaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victoria G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Victoria G
Saam met vriende

Comfortable except for the lack of hot water.

Our only problem was the lack of hot water which seemed to be linked to the poor water pressure. The cottage is beautifully decorated and beds are comfortable with extra blankets in the cupboard. The kitchen wash up area is a bit inconvenient with nowhere to put things. Overall a pleasant cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hansie R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hansie R
Saam met vriende

Hartlik ontvang. Heerlik gebly.

Besef dit is 'n ouer huis. Kan doen met 'n bietjie opknapping, maar was baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather V
Gesin met klein kinders

Quaint cottage, beautiful surroundings.

An old fashioned, character cottage, comfortable and warm in rural setting. Hosts are very hospitable as well as a gorgeous dog who comes to visit. Beautifully quiet surroundings, a great way to get away from the city. Lovely outside braai and seating area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marianne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir 1 nag se slaap goed, maar:

Ek dink net dat die huis moet verskillende tariewe het vir minder gaste hê. In vergelyking met die res van die dorp en die vintage huisie is dit nogal duur. Ek dink in die beskrywing moet daar staan dat dit 'n ouer gebou is sowel as die interior. Maar die kaggelhoutjies was welkom (koue Desemberaand). Die beddegoed mooi, handdoeke verkieslik wit of lig wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta C
Gesin met tieners

Nostalgie.

Op die foto's kan mens nie sien dat die huisie van hout gebou is nie. Dit is nie 'n probleem nie, maar was nogal baie warm toe ons arriveer. Ons het dadelik waaiers aangesit en vensters oopgemaak wat verligting gebring het. Huisie is gerieflik en skoon. Dekor uit die verlede gee jou die heerlike nostalgie van vervloë dae. Het alles wat nodig is. Beddens is gerieflik. Lieflike area waar jy buite kan sit en dam waarin kinders kan swem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicki K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vicki K
Gesin met klein kinders

Heerlik stil en rustig.

Ons het baie lekker in die kothuis gebly. Die stilte was heerlik en die kinders het die swemmery in die dam baie geniet, asook die besoeke van die eienaars se hond. Die gasvrou is vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann K
Saam met vriende

Baie vriendelike gasvrou en 'n wonderlike ontvangs.

Netjies en baie goed toegerus met gebruiksvriendelike toebehore.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sine S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sine S
Saam met vriende

Enjoyed our stay in Nieuwoudtville.

The house was mostly comfortable, however the kitchen is very under equipped and the scullery is minute.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien D
Saam met vriende

Baie welkom gevoel, uitstekende verblyf.

Baie lekker gebly vir 3 nagte, sal vir seker weer bespreek. Alles was net baie lekker, ligging, verblyf, eienaar vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marius K
Saam met vriende

Teleurstellend gewees.

Bitter oud, min warm water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne D

Although old, the cottage was spotlessly clean, well appointed with a lovely hot shower.

The cottage is in a perfect location. We were surrounded by beautiful flowers. Great hospitality and value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rainer V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rainer V
Saam met vriende

Wonderlike ligging in die blommeseisoen. Baie vriendelike gashere, persoonlike aandag.

Gasvrou baie verwelkomend met persoonlike aandag. Stil en rustig, goeie ligging vir ander besienswaardighede. Baie veilig. Mooi tuin met blomme en interessante rotsformasies. Ou huis, maar is volledig toegerus. Koud in die winter, maar die kaggel maak die sitkamer lekker warm. Ek sou graag meer lees oor die geskiedenis van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ou huis tussen blommetapyt.

Lekker snoesig geslaap al was dit baie koud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Danie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Koud.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheila W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheila W
Gesin met klein kinders

We loved Cecilia's Cottage. Everything needed for our comfort was provided.

The cottage is in a perfect location to explore the town and area. Louise was helpful with local information. We loved taking her friendly dog for a walk to see the ruins. The Hantam Flower Reserve was breathtaking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan P
Saam met vriende

Aanvaarbaar.

Stort se verstelling vir warm en koue water 'n probleem. Opwasarea vir skottelgoed beknop en verouderd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Dit is blommetyd en tyd vir die 'bucket list'.

Cecilia's Cottage is 'n pragtige plek om 'n paar nagte te spandeer. Dit is skoon en het alles wat jou hart begeer. Ek sal hulle defnitief weer kies wanneer ek daardie kant toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malinda N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda N
Saam met vriende

Gesellige huisie in die blomme.

Gesellige houthuisie, oud maar heerlike kaggel en sonstoep, baie goed toegerus, warm water werk met gas so ons het almal altyd warm water gehad. Ons hondjies heerlik rondgehol in blomme. Sal beslis in somer ook gaan om lekker swemdam te benut.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
W S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
W S
Gesin met tieners

Voldoende vir 'n oornagplek.

Lekker gekuier voor die stoof. Dankie vir ekstra komberse en warmwatersakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Alta V
Gesin met tieners

Die huis was nie skoongemaak voor ons besoek nie.

Die hele huis was deurtrek met spinnerakke en mens het regtig gevoel of daar die hele tyd goggas op jou klim. Die huis kort verf. As die eienaar bietjie aandag gee aan al hierdie aspekte sal dit 'n goeie plek kan wees om te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ewert B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ewert B
Gesin met tieners

Lekker old time wegbreekplekkie.

Losstaande huis op groot erf met buite braaiplek, tafel op die stoep. Huisie self is vol karakter en dit voel of jy by ouma kom kuier het. Ons was ses mense en het nooit gevoel ons trap op mekaar se tone nie. Enigste issue, daar was geen warm water nie. Geyser is aan by die kragbord, maar niks by die kraan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cecilia's Cottage se terugvoer

Ai, dis jammer ons was nie bewus van julle warm water probleem. Die Cottage het n gas geyser.

Cecilia's Cottage
Lynette C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Lynette C
Gesin met klein kinders

Die ligging was perfek en die verblyf baie lekker. Daar kort net 'n bietjie herstelwerk, want ons het gedink dit is bietjie duur in vergelyking met die ander plekke.

Rustigheid van die omgewing was heerlik en ons het heerlik gebraai in die binnebraai wat lekker was omdat dit baie koud was saans. Die agterdeur is stukkend en die wind kom daardeur en die agterste muur van die kombuis se waskamertjie is van skuins planke en openinge tussenin sodat dit baie koud is. Verder is alles netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ken L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ken L
Saam met vriende

I will use this accommodation again should I be in the area once more.

The cottage is well situated in the village for day trips to the flower sites. The manager really made us feel welcome. There are 3 bedrooms therefore we had ample space to spread out. There is a fireplace and wood should the weather be chilly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagplekkie.

Lekker geleë om blommekyk-ervaring te begin, naby al die blomkyk-hoogtepunte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle K

Eenvoudige, gerieflike huisie met als wat jy nodig het vir 'n baie billike prys!

Die huisie is op 'n kleinhoewe, op die rant van die dorpie, Nieuwoudtville geleë. Dis baie stil en rustig, met 'n heerlike buitebraai en kuierplek. Binne is 'n kaggel in die leefarea, 3 kamers met slaapplek vir 8, maar slegs 1 badkamer. In blommetyd is die huisie omring met pragtige veldblomme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thelmie P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelmie P
Gesin met klein kinders

'n Gesinsvriendelike tuisgaan in die hartjie van die blomme.

Die gasvrou het ons vriendelik ontvang. Die erf is ruim vir kinders om te speel en fiets te ry. Daar was genoeg komberse en 'n snoesige kaggel om die ergste koue van 'n wintersnaweek te keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable pad in the middle of the flowers. Great hospitality and happy to share their house so I could do a live webinar on internet while there.

Very pleasant stay. We were lucky the flowers the best they have been for many years and the whole cottage is just surrounded in them. Beautiful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zéza O - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zéza O
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Lekker ligging om blomme te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loekie V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loekie V
Saam met vriende

Such a cute homely old cottage with beautiful views of the flowers. Perfect location for relaxing and we enjoyed the braai area.

Loved staying there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize V
Saam met vriende

Cosy place.

Cosy place between lots of flowers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Thys V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf in 'n anderse mooi wêreld.

Die blyplek is heel gesellig en ons het baie lekker gebly. Ek moet egter sê dat, in vergelyking met ander plekke waar ons al gebly het, is die verblyfkoste hier effens hoog. Ns. Dit wou voorkom asof die stort dreinering verstop was, want dit het baie stadig gedreineer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V
Gesin met klein kinders

Die plekkie is 'n heerlike oornaggerief en ons sal dit beslis weer gebruik.

Daar is volop slaapplek en hoewel die gebou nie nuut is nie, is daar van alles wat jy benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J

Rustige omgewing.

Het die rustige omgewing geniet en ons het dit geniet om laat aande om die vuur te kon sit en kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roland D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roland D
Saam met vriende

Comfortable and interesting.

An old farm cottage with everything we needed for a comfortable stopover. Friendly welcome from owner and her dog. Newly filled reservoir looked inviting, but it was getting a bit chilly by the time we arrived. Enjoyed all the historical photos of family and area. Had a lovely evening.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nic R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nic R
Gesin met klein kinders

Lovely place, with loads of character, and a super friendly Great Dane.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anita C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

As jy 'n ou hartbeeshuisie met 1940 se meubels en stowwerige matte wil hê met spinnekoppe orals is dit net die plek vir jou. Gasvrou baie vriendelik met ontvangs, maar geen diens daarna nie. Die TV werk glad nie en ek het die gasvrou aanhoudend gevra om dit reg te stel wat nooit gebeur het nie. Ek het nooit veilig gevoel in die huisie nie, want dit is afgesonder en daar is geen alarm of veiligheidsdeure nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cecilia's Cottage se terugvoer

Hallo Anita,
Ons is opreg jammer dat ons nie aan jou standaarde kon voldoen. Ons het julle vriendelike gesels en kuier by Bagdad Cafe Sondag oggend vir ontbyt, na julle verblyf by Cecilia's Cottage, baie geniet. Ons hoop regtig om julle ervaring op Nieuwoudtville meer aangenaam te maak in die toekoms indien julle dit ooit weer sal oorweeg.
Vriendelike groete
Louise

Cecilia's Cottage
Bertie H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertie H
Saam met vriende

Just what we needed.

Very nice little place, friendly people. If you need a getaway and need to hear yourself think, this is the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Priscilla G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla G
Saam met vriende

Lovely, comfortable cottage, it was perfect for our overnight stay.

Quaint little town and close to the sight-seeing spots.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike, gemaklike kothuis, was perfek vir ons oornagverblyf.

Bekoorlike dorpie en naby besienswaardighede.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana K
Saam met vriende

Veilige, netjiese plek met alles wat jy nodig het.

Stil plaasatmosfeer. Baie veilig en stil. Swemplek is beslis 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Chris M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbetrokke gasvrou. Ou huis, deels vervalle, elektriese toerusting werk nie.

Niemand ontvang ons nie, skakel om te sê dat ons die geyser moet aanskakel, dit veroorsaak byna 'n totale kortsluiting en werk nie. Die ketel werk nie, die stofie werk beswaarlik en is 'n definitiewe brandgevaar. Die TV werk nie. Die huis is onversorg en die werf is glad nie versorg nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean K

Was very nice.

House was nice but couldn't handle the spiders in the house and the so called pool needs steps inside to get out or you must always have someone to lift you up from the inside, but over all very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is soos om by jou ouma te gaan kuier.

Cecilia's Cottage is tussen die rykdom van Namakwablomme en lelies. Maak nie saak in watter rigting jy kyk nie, jy word met blomme begroet. Die akkommodasie is ouwêrelds. Dit is Ouma Cecilia se huis en alles is soos in haar tyd ─ die meubels, breekware en eetgerei, maar dit is skoon en gerieflik. Die kaggel was 'n besondere aanwins met die skielike koue weer. Ons het vreeslik lekker gebly, maar as jy van 'n meer moderne opset hou, is dit nie vir jou nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alta M
Saam met vriende

Voldoende.

Dit was heel gerieflik en voldoende vir wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dee J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dee J
Saam met vriende

Comfortable, value for money.

Although it was very cold, we were soon warm with a roaring fire in the lounge. Comfortable beds. The cottage is situated on the edge of town and was surrounded with flowers when the sun came out. Good value for money. One bathroom may be a problem for a large group.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V
Saam met vriende

Rustige verblyf tussen die blomme.

Alhoewel oud, het die huisie alles wat benodig word vir 'n lekker wegbreek saam met vriende of familie. Die beste blomme was rondom die huis. Dankie, Louise, vir die ekstra kaggelhout vir die koue aande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B
Gesin met tieners

Karaktervolle, warm atmosfeer, lieflike plek en waarde vir geld.

Lieflike, karaktervolle verblyf. Het veral die binne-braai geniet. Baie goeie waarde vir geld. Uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan C
Saam met vriende

Die huis het perfek ingeskakel by die doel van ons naweek.

Ons was 6 vriende en ons kon sonder steurnis van ongenooide gaste kuier. Die plekkie is redelik afgesonder en niemand rondom ons kon kla dat ons hulle steur nie. Die huisie was toegerus met al die benodighede vir 'n lekker kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanne S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joanne S
Saam met vriende

A comfortable and pleasant cottage.

Once we made contact with the owner (through a gentleman who knew her at the local Pub) we gained access. Louisa is a friendly and accommodating person and ensures your stay is also.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey-lee P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey-lee P
Gesin met klein kinders

Charming, rustic & tranquil cottage

Value for money. A lot of space & very comfy beds. We enjoyed the braai facilities. For a big group the 1 bathroom might be a time constraint but all in all, we really loved the cottage. Thank you.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Charmante, rustieke en rustige huisie.

Waarde vir geld. Baie ruimte en baie gemaklike beddens. Ons het die braaigeriewe geniet. Vir 'n groot groep kan die 1 badkamer 'n tydsbeperking wees, maar ons het die huis baie lief gehad. Dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudy D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudy D
Gesin met tieners

Interessant en rustig.

Rustige omgewing en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Net af van Goedehoopstraat, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyZGZjN2ZhLTU1N2EtNGI3OC05ZGUwLTEwYTI3MjBiNTQ4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 8) 72 5 1 5 Off Goedehoop Street Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.385536 19.107831