Cedar Creek 2

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cedar Creek is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eerste verdieping van 'n veilige kompleks in Johannesburg. Die woonstel is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby die lughawe en ander geriewe.

Hierdie smaakvol versierde woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n aparte bad en 'n stort in die badkamer. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met al die nodige toebehore om maaltye voor te berei en 'n wasmasjien.

Die oopplan-leefarea het 'n eetkamertafel met sitplek en is langs die sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale. Beperkte WiFi is ook beskikbaar in die woonstel. Die kompleks bied gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad en die woonstel het 2 veilige parkeerplekke.

Cedar Creek is ideaal geleë, net 15 tot 20 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, winkelsentrums en sakegeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by Cedar Creek 2 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cedar Creek 2 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false