Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cedar Escape

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kardouw Plaas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cedar Escape is 28 km van Citrusdal af geleë en nooi gaste uit om die rustigheid en vreedsaamheid te kom ervaar, saam met die pragtige omgewing met 'n rivier wat deur die plaas vloei. 'n Grondpad van 7 km lei na die plaas, maar gaste het nie 'n 4x4 nodig nie.

Selfsorgverblyf word in die lieflike Tree Tops-huisies op stelte aangebied en is omring deur lemoenboorde. Elke huisie het 'n dubbelbed met slaapplek vir 2 gaste. Gaste het toegang tot gedeelde, skoon ablusiegeriewe met warm water, 'n ten volle toegeruste gemeenskaplike kombuis en eetarea, en 'n gemeenskaplike braai-area op die Olifantsrivieroewer. Gaste is welkom om in die rivier te swem.

Daar is baie geleenthede vir bergklim, voëlkyk, stap, perdry, bergfietsry, visvang, kanovaart en swem in die helder rivierpoele. Vir die meer avontuurlustige gaste is daar die Sederberge met natuurskoon, 4x4-roetes, ski op die nabye Clanwilliamdam en langer voetslaanroetes.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 13 resensies vir Cedar Escape
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Kardouw Plaas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cedar Escape het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kardouw Plaas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0YWRmZWU0LWZkNzYtNGQ3Zi1hNjQzLWIyZTQ3YWNmYzg2Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Kardouw Farm Citrusdal 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -32.810938888889 19.056305555556