Cedar Cottage Paarl

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cedar Cottage Paarl is op ’n wyn- en pruimplaas in Paarl in die Wes-Kaap geleë. Dit is perfek vir gaste wat ’n gerieflike blyplek in ’n rustige area soek, naby verskeie aktiwiteite.

Verblyf bestaan uit 2 eenhede en bied slaapplek aan 6 gaste. Elke eenheid beskik oor ’n kombuis wat toegerus is met ’n stoof, oond, yskas en mikrogolf. Gaste het toegang tot braaigeriewe.

Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar en gaste kan verskeie doendinge geniet wat slegs 5 tot 10 minute se ry van ons af is, soos wynproe, restaurante, voetslaan in die natuur asook gholf en inkopies, en nog vele meer.

Die instansie is naby skole en 5 km vanaf Paarl se winkelsentrum.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cedar Cottage Paarl gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za