Cedar Point 5E

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cedar Point 5E is 'n selfsorghuis met 'n uitsig oor die dam in die Pearl Valley Gholflandgoed in die Paarl. Die dorp is bekend vir sy plattelandse skoonheid, goeie wyn, unieke koffiewinkels, argitektuur en vrugteboorde. Die landgoed is sentraal naby Franschhoek en Stellenbosch in die Boland geleë.

Dié stylvolle huis het 3 slaapkamers met lugversorging en bied slaapplek vir 6 gaste. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in koninggrootte-beddens omskep kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, of net 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is 'n toonbank met stoele.

Die leefarea het 'n kaggel wat met gas werk, 'n TV met DStv, gemaklike banke en 'n etenstafel vir 8. Die leefarea lei na 'n privaat stoep met ingeboude gasbraaigeriewe.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Cedar Point 5E sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Wynkelder
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cedar Point 5E gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za