Edenvale Akkommodasie by Cedar Wood Guest Lodge | LekkeSlaap
+6

Cedar Wood Guest Lodge

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 90, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cedar Wood Guest Lodge is in 'n dorp aan die Oosrand van Gauteng geleë, 12 km van die lughawe af, 20 km van Sandton af en 60 km van Pretoria af.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kombuisie met 'n stoof, broodrooster, mikrogolfoond en 'n ontbyttafel met 2 stoele. Die leefarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV.

Gaste het toegang tot 'n gedeelde opelug-swembad, 'n restaurant en 'n braai-area.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 2 resensies vir Cedar Wood Guest Lodge
Netheid
3.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
2.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • 5de Laan 90, Edenvale, 1609, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 90, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYWJYUliHHR7yp58St34GAeqhMgywKLOpoOswsSVdqWWTFjD1It?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R350  per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 90 5th Avenue Edenvale 1609 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.14002 28.14848
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za