Cedarlaan 16

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cedarlaan 16 is 600 m van die see geleë. Die huis is ten volle toegerus en gerieflik gemeubileer vir 'n ontspanne vakansie. Daar is slaapplek vir 6 gaste.

Die huis het 'n oopplan eetkamer het 'n skuifdeur wat na die braaiplek lei, en die ten volle toegeruste kombuis loop uit op dek met beperkte uitsig oor die see, en mooi uitsig oor die tuin. Daar is DStv met alle kanale en 'n wasmasjien is beskikbaar. Die leefarea is 'n aparte privaat kamer met 'n TV en vol DStv. Die eenheid word voor aankoms en na vertrek skoongemaak.

Die huis bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk. Daar is 'n badkamer met stort en bad en een gedeelde badkamer met stort. Daar is ook 'n wasmasjien.

Parkering is in die tuin beskikbaar met 'n hek wat sluit as ingang.

Slaapplek

'n Bespreking by Cedarlaan 16 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 kinders
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cedarlaan 16 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za