Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cederberg Ridge Wilderness Lodge

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R363, Erfdeel 7 van Plaas 193, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R7 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cederberg Ridge Wilderness Lodge is op 'n plaas met 'n pragtige uitsig op die Sederberge, ongeveer 9 km vanaf Clanwilliam geleë.

Verblyf word in unieke kamers met lugversorging aangebied. Elke kamer het 2 enkelbeddens, 'n koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met ondervloerverhitting, 'n bad en/of stort en 'n toilet.

Ander geriewe in elke kamer sluit gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in. Sommige van die kamers het ook 'n kaggel en lei na 'n stoep met 'n uitsig op die berge.

Seisoenale aktiwiteite by die lodge sluit begeleide staptogte op die plaas en in die Sederberg Wildernisreservaat, rotskuns-staptoere, plaastoere, bergfietsry, halfdag- en voldag-uitstappies in die Sederberg, sowel as skemerkelkies en bootvaarte in die somer in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Cederberg Ridge Wilderness Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Langs die R363, Erfdeel 7 van Plaas 193, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cederberg Ridge Wilderness Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R7 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R363, Erfdeel 7 van Plaas 193, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ade6b212a879ee5e078d980b8ede4137f378b9716586293efe7de8970559ae602b695ab9b475c9356062ba7abed6bf3701d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 150 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Off the R363 Portion 7 of the Farm 193 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 11:00 -32.139413178425 18.88249594503