LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Celia's 2 Bed Apartment | LekkeSlaap
+8

Celia's 2 Bed Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glynn-straat 32, Tuine, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 940 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Celia's 2 Bed Apartment bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige gebou in Tuine in Kaapstad geleë. Die gebou is naby verskeie besienswaardighede en sakegeriewe in Kaapstad se sakekern.

Dié woonstel is op die boonste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en het toegang tot 'n tweede aparte badkamer met 'n bad.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, kookgeriewe en eetgerei. Daar is ook 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitkamer langsaan het 'n TV met 'n DVD-speler en sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n balkon wat reg rondom die woonstel strek en lieflike uitsigte bied. Gaste het ook toegang tot 'n swembad. Die gebou het 24 uur-sekuriteit, 'n ontvangsarea en toegewese parkeerplekke met afstandbeheerde toegang.

Die gebou is naby die stadskern met verskeie restaurante, museums, klubs en kroeë. Die Kompanjietuine is sowat 1,5 km weg, die Kunstekaap 2 km en die KIKS 3 km vanaf die woonstel.

Slaapplek

’n Bespreking by Celia's 2 Bed Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Glynn-straat 32, Tuine, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 940
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 940
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glynn-straat 32, Tuine, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA289VflNLhJsvb3hs4BrAoybiMKFN1rkuMUXS1HcoAfpvscPvm2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 940  per nag (plek vir 4) 32 Glynn Street Gardens 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.93151 18.42198
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!