Glencoe Akkommodasie by Celle Street Apartment | LekkeSlaap
+7

Celle Street Apartment

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Celle Street Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ntiti R - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntiti R
Gesin met tieners

Dit was wonderlike verblyf in Celle Street.

'n Hartlike verwelkoming en goeie gasvryheid wat ons verblyf kon geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Its been a marvellous stay in Celle Street.

A warm welcome and good hospitality that made us enjoy our stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sagadevan K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sagadevan K
Gesin met klein kinders

Great value for money.

Booking was very pleasant with several reminders and payment options. Staff checking us in were extremely professional and accommodating. Wouldn't hesitate to recommend to family and friends. Would definitely book again.

Jaco C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco C
Besigheidsreis

Uitstekende waarde vir geld.

Oom Andries het ons vriendelik ontvang en aan al ons vereistes voldoen. Die blyplek bied uitstekende waarde vir die prys. Skoon, netjies en dieselfde aandag aan detail wat mens van 'n 5-ster-hotel sal verwag. Ek beplan om eersdaags my gesin daarheen te neem wanneer ons Bloedrivier gaan besoek.

Celle Street Apartment's terugvoer

Baie dankie Jaco, julle was gawe gaste om te huisves. Ons het baie lekker gekuier.
Julle is enige tyd welkom hier.

Celle Street Apartment
Ntiti R - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntiti R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow!

Wow! What a warm welcome that made us enjoy our stay. Thank you for the hospitality. We will definitely book again.

Celle Street Apartment's terugvoer

Thank you very much for your kind words. You will always be welcome at our place. Thank you for leaving the apartment so clean!

Celle Street Apartment
Jerry H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerry H
Gesin met tieners

Sterling service!

The owners are lovely people, extremely accommodating and helpful beyond expectations. As people who visited KZN for the first time, Andries and his family really made us feel welcome and offered to assist in any way they could. They really went above and beyond!

Celle Street Apartment's terugvoer

Thank you Jerry, you were excellent guests. We hope to hear from you again.
Andries and Marieta

Celle Street Apartment
Naomi E - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi E

Waarde vir geld!

Baie vriendelike en hulpvaardige mense wat jou dadelik tuis en welkom laat voel. Die woonstel is werklik ruim en netjies en toegerus met als wat jy mag benodig - van bordspeletjies tot elektriese warmkomberse. Daar was nie net koffie, tee, suiker, melk en beskuit nie, maar selfs eiers, brood, kaas en lemoene vir 'n heerlike ontbyt! Werklik waarde vir geld! Sal dit vir almal aanbeveel, julle kry 10 uit 10 van my af, baie dankie!

Celle Street Apartment's terugvoer

Baie dankie Naomi, julle was wonderlike gaste.
Ons hoop ons sien julle gou weer.

Celle Street Apartment
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cellestraat 125, Glencoe, 2930, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgQ5gTZAasnaDPtHasejvYT0a3CUTNDWrv5EuxmPwlf7qAavTig?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 125 Celle Street Glencoe 2930 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.171039278154 30.173916684573
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za