LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Central Art Deco Apartment | LekkeSlaap
+12

Central Art Deco Apartment

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Darlingstraat 14 , 103 Mutual Heights, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Central Art Deco Apartment is ‘n selfsorgwoonstel in ‘n ikoniese gebou in Kaapstad. Die gebou bied ongelooflike stadsuitsigte en gaste kan opwindende besienswaardighede en doending soos Tafelberg, die langste wynroete, walviskyk, voetslaan, branderplankry en ‘n verskeidenheid eetplekke geniet.

Die elegante oopplan-eetarea het ‘n hoë plafon en sitplek vir 2 gaste. Die slaaparea het ‘n koningingrootte-bed en die badkamer het ‘n stort.

Die kombuis is toegerus met ‘n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en ‘n toonbank met stoele. Dit lei na die oopplan-leefarea. Die gebou bied ‘n gemeenskaplike swembad, hysbakke en veilige parkeerplek.

Die woonstel is naby verskeie trekpleisters, restaurante, kroeë, winkels en museums.

Slaapplek

’n Bespreking by Central Art Deco Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Central Art Deco Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Darlingstraat 14 , 103 Mutual Heights, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink Central Art Deco Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Darlingstraat 14 , 103 Mutual Heights, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5NG6PnNQg54b0Mn1SRVgYU4jDyUJhbLoIkRmLyfKsAQ3kKhAYK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 14 Darling Street 103 Mutual Heights 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 11:00 -33.924341830459 18.422251045704
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!