Central Cape Town Apartment
Beskrywing
Central Cape Town Apartment is in The Piazza op Kerkplein geleë. Dié ikoniese gebou beskik oor 24 uur-sekuriteit, onderdakparkeerplek, 'n gemeenskaplike gimnasium en 'n swembad, en kyk uit oor die parlement, Leeukop, Tafelberg en die stad. Dis die perfekte basis vir gaste wat Kaapstad wil verken.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die gesellige kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, en eetgerei en breekware in. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Slaapplek
'n Bespreking by Central Cape Town Apartment sluit in:
1 x Koninggrootte-bed
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Central Cape Town Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |