Central Park Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Central Park Apartment is ’n smaakvolle eenslaapkamerwoonstel met ’n lieflike Tafelberg-uitsig. Die woonstel is op die vyfde verdieping en kyk uit oor die Kompanjiestuin. Die woonstel is in ’n woonstelblok in Kaapstad, oorkant die Iziko Suid-Afrikaanse Museum en Planetarium.

Dié ruim woonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Dit is ideaal vir paartjies of sakereisigers, en het 1 slaapkamer met ’n koningingrootte-bed, ’n badkamer en oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Die woonstel het WiFi en Netflix.

Die ligging bied toegang tot koffiewinkels, restaurante, museums en galerye. Die woonstel is 2,9 km vanaf KIKS en 4,1 km van die V&A Waterfront af.

Slaapplek

'n Bespreking by Central Park Apartment sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Central Park Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 099 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]