35% af Kry 35% af. Geldig vanaf 17 Mrt 2020 tot 30 Apr 2020.
Umhlanga Akkommodasie by Central Park Gateway | LekkeSlaap
+15
+15

Central Park Gateway

Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Kry 35% af
  • Vanaf R2 052 R1 334 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zenith-rylaan 40, Central Park, Umhlanga, 4320 , KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Central Park Gateway is 'n selfsorgwoonstel in Umhlanga en is naby die Gateway-winkelsentrum, verskeie restaurante en Wavepark Gateway.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die 2 slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en deel die gastebadkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien-tuimeldroër, eetgerei en breekware. Daar is 'n toonbank met stoele. Die sitarea het lugversorging en het 'n bank en 'n platskerm-TV.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad met 24 uur-sekuriteit.

Slaapplek

’n Bespreking by Central Park Gateway sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Ligging

  • Zenith-rylaan 40, Central Park, Umhlanga, 4320 , KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 052
Vanaf R1 334
per nag (plek vir 4)
was R2 052
Vanaf R1 334
per nag (plek vir 4)
was R2 052
Vanaf R1 334
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zenith-rylaan 40, Central Park, Umhlanga, 4320 , KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAu9Zh4JHb73vGE4hpxGgk3WCcD7LGG4sTVAD6j8w73rOPDk9q21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 052, nou Vanaf R1 334  per nag (plek vir 4) 40 Zenith Drive Central Park 4320 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.7186948 31.0665867
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za