Central Plett Holiday Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Central Plett Holiday Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel. Die woonstel is sentraal in Plettenbergbaai met winkels, kroeë en restaurante nabygeleë. Die woonstel bied 'n see-uitsig en het slaapplek vir 4 gaste.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die kombuis het 'n toonbank met stoele en is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in die kompleks. Dit is die ideale plek vir gaste wat Plettenbergbaai wil verken.

Slaapplek

'n Bespreking by Central Plett Holiday Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Portugees

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Central Plett Holiday Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za