De Waterkant Akkommodasie by Centrally Located Apartment | LekkeSlaap
+10

Centrally Located Apartment

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somerset-weg 34, Sovereign Quay 217, De Waterkant, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Centrally Located Apartment is 'n moderne woonstel wat sentraal in De Waterkant geleë is. Die woonstelblok is naby inkopiesentrums, restaurante, die Cape Quarter winkelsentrum, die V&A Waterfront en Kaapse strande.

Dié eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n Juliet-balkon en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die leefarea het lugversorging, 'n sitkamerstel en 'n TV.

Besoekers aan Kaapstad kan die ikoniese Tafelberg, die langste wynroete en kunsgalerye besoek. Ander doendinge in die area sluit voetslaan, branderplankry en fynproewery in.

Slaapplek

’n Bespreking by Centrally Located Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Centrally Located Apartment
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Somerset-weg 34, Sovereign Quay 217, De Waterkant, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Centrally Located Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somerset-weg 34, Sovereign Quay 217, De Waterkant, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhdORYFHDZer0xURYBwRcNam9YXzFraQHNMMYuDoAZQLnyzsL8i?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 34 Somerset Road 217 Sovereign Quay, De Waterkant 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.913811345163 18.417752694443
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za