Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Centre Court B&B

B&B

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir Centre Court B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jannie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V
Besigheidsreis

My eerste keuse vir verblyf vir my volgende reis na Durban.

Ons kuier was baie lekker. Vriendelike diens, skoon en ruim kamers. Uitstekende ligging. Alhoewel die verblyf gelee is in 'n besige straat, was die ontwerp en uitleg sodanig dat ons nie die verkeer geraas kon hoor nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centre Court B&B se terugvoer

Baie dankie, Jannie.

Vir die resensie, ons is bly jy het jou verblyf geniet.

Ons wens julle 'n geseënde Kersfees en 'n voorspoedige nuwe jaar.

Nick

Centre Court B&B
Liezell N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezell N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Ons is baie gasvry ontvang. Hulle het baie moeite gedoen om te help met die oggend van die Comrades.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centre Court B&B se terugvoer

Hi Liezell,

Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer, baie Dankie vir die resensie.

Nick

Centre Court B&B
Stephanus B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Ontvangs is vriendelik en behulpsaam. Kamers is skoon en netjies. Lekker beddens. Ontbyt was ook op standaard. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlton M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlton M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stay was good and we enjoyed having safe parking for our car which is important to us.

I would recommend, in my view, a buffet breakfast so I can have a variety to choose from instead of a set menu. I love a variety so I can also eat as much as I like.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekend!

Ons was so goed ontvang en alles was reg - dit is ook baie mooi skoon en baie netjies. Die ontbyt was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joey J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joey J
Gesin met klein kinders

Reg geleë.

Plekkie was reg geleë, baie eet plekke sowel as vulstasies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centre Court B&B se terugvoer

Baie dankie Joey.

Centre Court B&B
Hendrik S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Beautiful place. Great breakfast and the staff very friendly.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker.

Pragtige plek. Heerlike ontbyt en die personeel is baie vriendelik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centre Court B&B se terugvoer

Many thanks Hendrik.

We are glad you enjoyed your stay at our establishment.

Take care, and hopefully we will see you soon.

Regards,
Nick

Centre Court B&B
Eben J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eben J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf, gasvryheid, ontbyt en ligging.

Ek kan Centre Court B&B met 'n oop gemoed aanbeveel. Die Centre Court gee jou die gevoel van UBUD in Bali. Rustige atmosfeer en uitstekende gasvryheid. Terwyl ek gesit en TV kyk het in die middag, het die gasvrou my verras met hoender en aartappel snacks sonder dat ek enigeiets bestel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centre Court B&B se terugvoer

Hi Eben,

Baie dankie vir die uitstekende resensie!
Dit was vir ons 'n plesier om gashere vir u en u vrou tydens julle verblyf te wees.
Hopelik sal ons julle gou weer sien. Tot dan toe,
Groete Nick

Centre Court B&B
Jaco V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige, skoon en gemaklike verblyf. Lekker ontbyt plus 'n gerieflike eerlikheidskroeg. Aangename gasheer.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centre Court B&B se terugvoer

Baie dankie,

Ons is bly dat u die verblyf geniet het.

Centre Court B&B
Deon H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon H
Besigheidsreis

Friendly, convenient and close to shops and restaurants.

Would definitely go back on my next trip to Durban.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelik, gerieflik en naby winkels en restaurante.

Sal beslis teruggaan op my volgende reis na Durban.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centre Court B&B se terugvoer

Hi Deon,

Thank you so much for the review.
We hope to see you soon.

Regards,
Nick

Centre Court B&B
Bea W - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bea W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Gerieflike verblyf met 'n sentrale ligging vir besigheid in Durban Noord / Sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centre Court B&B se terugvoer

Hi Bea,

Thank you for the review, we hope to host you again
Regards,
Nick

Centre Court B&B
Francis B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centre Court B&B se terugvoer

Many thanks, Francis.

Centre Court B&B
Cindy B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Love it!

Ek sal enige tyd weer daar gaan bly. Baie dankie vir n lekker naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centre Court B&B se terugvoer

Good day Pieter,

Thank you for the review we are glad you enjoyed your stay with us and hope to host you again in the near future.

Regards
Nick

Centre Court B&B
Carlos S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlos S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well worth it, clean and very accommodating.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centre Court B&B se terugvoer

Hi Carlos,
Thank you for taking the time to review us, we are glad you enjoyed your stay!
Hope to host you again when next you are in Durban.
Regards
Nick

Centre Court B&B
Nikiwe D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nikiwe D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was lovely staying here, I enjoyed it!

It was great, clean and convenient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centre Court B&B se terugvoer

Hi Nikiwe,

Thank you for taking the time to review us. We are glad you had an enjoyable stay, see you again soon.

Regards,
Nick

Centre Court B&B
Robyn M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn M
Gesin met tieners

We had a wonderful stay at Centre Court.

We had a wonderful stay at Centre Court. We will certainly consider staying there again when visiting Durban. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centre Court B&B se terugvoer

Dear Robyn

Thank you for the stunning review, We hope to see you again soon.

Regards
Nick @ The Team & Centre Court

Centre Court B&B
Ntosh M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntosh M
Enkelreisiger

Perfectly fine.

Unfortunately there's not much i can say about Center Court B&B reason being that I didn't stay for long. For me it was just a place to lay my head and be ready for the next day. I arrived very late and left very early. However I really appreciate the fact that they allowed me to check in beyond their stipulated time for checking in. I was late and they kept checking on me patiently, and I received a very warm welcome, in their very nice, clean establishment. What you see on the internet is what you get when you get there. I wished i could stay longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centre Court B&B se terugvoer

Hi,
Thank you for the brilliant review.
We hope that we see you again soon.
Keep well
Regards
Nick

Centre Court B&B
Karin V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin V
Gesin met tieners

Very nice.

It was only for one night, but very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centre Court B&B se terugvoer

Dear Karin,

Thank you for taking the time to review your stay with us, we really appreciate it and hope to hear from you soon.

Regards
Nick

Centre Court B&B
Trevor V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Goeie diens vanaf die personeel ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eloise W - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise W
Saam met vriende

Fantasties!

Vriendelike mense, sal verseker weer daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels E - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Neels E
Besigheidsreis

Good experience; friendly staff.

I was able to sleep properly while at Centre Court B&B.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte P - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte P
Saam met eggenoot / lewensmaat

My verblyf het gevoel asof ek by my huis is.

Ek sal volgende jaar weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester H - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester H
Besigheidsreis

Vriendelik ontvang. Geriewe was skoon en netjies gewees

Die gastehuis is in 'n stil area en die geriwe was netjies en skoon. Personeel was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris P - Sep 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P
Besigheidsreis

Recommended

Very friendly customer service and good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenneth Kaunda-weg 39, Athlone, Durban-Noord, 4065, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f85ec2b5398b62372a045639f711574fe7929fa6f9acc7704a928de11c64b667b7da0cf75b32d6f4f0f2bbccdd3128eeb23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 39 Kenneth Kaunda Road Athlone 4065 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.801410024033 31.031184196472