Centre De La Vie Verblyf

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Centre De La Vie Verblyf is 'n luukse woonstel in die hartjie van Emalahleni. Dié woonstelblok is langs die Life Cosmos Hospitaal en oorkant die Advanced De La Vie Daghospitaal.

Dié dakwoonstel beskik oor 2 en suite-slaapkamers wat elkeen 'n dubbelbed het. Albei badkamers het 'n stort.

Daar is 'n oopplan-leefarea en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, oond, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser en ontbythoekie. Die leefarea het 'n gemaklike bank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die woonstel het WiFi.

Gaste kan van die gemeenskaplike wasgoedgeriewe gebruik maak. Daar is wasmasjiene en tuimeldroërs. Die kompleks het 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek, asook 'n koffiewinkel wat ligte etes bedien.

Slaapplek

'n Bespreking by Centre De La Vie Verblyf sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Centre De La Vie Verblyf gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false