LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Centurion Hotel Apartment 104 | LekkeSlaap
+20

Centurion Hotel Apartment 104

3 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Belasting en Ekstras

Tariewe sluit gratis WiFi, M-Net en 'n DStv-hotelpakket, warm water en parkeerplek (BTW nie van toepassing nie) in, maar sluit maaltye, daaglikse skoonmaakdiens, verhitting (opsioneel teen R50 per dag), 'n laatinklokfooi van R300 na 20:00 en terugbetaalbare sekuriteit- en breekskadedeposito van sowat R1000 uit. Dit is betaalbaar saam met die huurbalans wanneer gaste inklok.

Gaste moet die woonstel self skoonmaak. Ons voorsien nie 'n skoonmaakdiens nie. Die skoonmaak van die woonstel en die voorsiening van vars linne en handdoeke word slegs deur ons gedoen voor jy inklok en na jy vertrek. Die verhuurder/gasheer/Alpha/Centurion en personeel is nie verantwoordelik vir enige skade/verlies/besering van of met betrekking tot die gas van enige aard nie, insluitend nalatigheid.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R923
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R923
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R923
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Hoofweg en Frere-weg, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZiYmIyYWQyLWJhYjktNDlkNC05YzE2LTBkMGY5ZDNiNmY4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R923  per nag (vir 4 persone) 3 5 1 4 Corner Of Main Road & Frere Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-00:00 10:00 -33.910022384118 18.395064171619
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!