Seepunt Akkommodasie by Centurion Hotel Apartment 104 | LekkeSlaap
+20

Centurion Hotel Apartment 104

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Hoofweg en Frere-weg, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R820 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Hierdie eenheid is in die Centurion All-Suite Hotel Holiday Apartment Resort. Dit is 'n gewilde vakansiebestemming wat in die gonsende en kosmopolitiese area van Seepunt en Drieankerbaai geleë is. Die woonstel, Apartment 104, is 2 verdiepings bo die grond geleë en dit bied panoramiese uitsigte na die ooste op Seinheuwel en die park.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n aparte sitkamer met 'n dubbelslaapbank, 'n ten volle toegeruste oopplan-kombuis en 'n en suite-badkamer met 'n bad en oorhoofse stort. Verder is daar ook 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook gratis WiFi beskikbaar. Die minimalistiese dekor en skoon ruimte sal bydra tot gaste se ontspanning en 'n stres-vrye vakansie.

Geriewe in die eenheid sluit die volgende in: 'n groot beskutte swembad wat baie son kry en see-uitsigte bied, ontvangs, 24 uur-sekuriteit en 'n 24 uur-portierdiens. Daar is hysbakke vir gaste en goedere, 'n haarsalon en onderdakparkeerplek.

Let asb. daarop dat gaste wat na 20:00 op die inklokdatum arriveer 'n laat-inklokfooi van R300 moet betaal.

Slaapplek

’n Bespreking by Centurion Hotel Apartment 104 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Grieks

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 3 resensies vir Centurion Hotel Apartment 104
Netheid
2.7/5
Diens
2.7/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • H/v Hoofweg en Frere-weg, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Centurion Hotel Apartment 104 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R820
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R820
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Hoofweg en Frere-weg, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZiYmIyYWQyLWJhYjktNDlkNC05YzE2LTBkMGY5ZDNiNmY4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R820  per nag (vir 4 persone) 3 5 1 4 Corner Of Main Road & Frere Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-00:00 10:00 -33.910022384118 18.395064171619
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za